Margaretha Bruwer Fotografie - PHO2!

  • Home
  • Margaretha Bruwer Fotografie - PHO2!

Margaretha Bruwer Fotografie - PHO2! Troufotografie / Wedding Photography Dis is elke keer net 'n voorreg om hierdie geleenthede by te woon en te beleef.

Van jongs af geniet ek dit om foto's te neem - en dit bly spesiaal - elke keer as jy die knoppie druk het jy nog 'n 'prentjie' gevang wat jy kan deel. Eers het ek landskappe, blomme en sommer allerhande detail afgeneem - maar na 'n paar troues is ek versot op troufotografie. Ek d**k die samesyn van vriende, die vreugde, die liefde en die vrede van God wat 'n huwelikspaar se dag vul, maak hierdie een van die mooiste herinneringe om vir iemand te kan vaslê.

Gaan drink gerus tee by Under Oaks in die Paarl. Die pragtige omgewing sal jou sommer vinnig kalmeer en laat ontspan.
27/01/2013

Gaan drink gerus tee by Under Oaks in die Paarl. Die pragtige omgewing sal jou sommer vinnig kalmeer en laat ontspan.

20/10/2012
05/10/2012

Gou alles inlaai en dan gaan opstel vir more se lekker Expo by Le Bac.

Kom besoek gerus die naweek die baie mooi venue, Le Bac, se Expo in die Paarl.  Die beloof om 'n heerlike geleentheid te...
05/10/2012

Kom besoek gerus die naweek die baie mooi venue, Le Bac, se Expo in die Paarl. Die beloof om 'n heerlike geleentheid te wees, sommer vir die hele gesin en natuurlik vir toekomstige bruidspare ook!

shooting for BE-Photography
01/10/2012

shooting for BE-Photography

24/09/2012
Kompetisietyd!!
18/09/2012

Kompetisietyd!!

Dis wat jy kan wen in 2012/2013 SARIE Bruidspaar van die Jaar-wedstryd. Skryf hier in

Dankie Bernadette Dippenaar vir die geleentheid en reelings, ook aan Hanlie Bruwer wat saam afgeneem het en dan baie dan...
16/09/2012

Dankie Bernadette Dippenaar vir die geleentheid en reelings, ook aan Hanlie Bruwer wat saam afgeneem het en dan baie dankie aan die couple wat so lekker saam gespeel het ten spyte van die goggas en steekvliee!!

15/09/2012

Lekker couple shoot vir BE-photography gedoen. Ten spyte van die hitte (van ons eerste werklike warm Saterdag) het die 2tjies heerlik saamgespeel en ge'smile'!! Die wereld lyk pragtig met al die bloeisels, varkblomme, groenkoringlande teen ons bolandse natuurlike 'back drop' van berge! Sal later 'n paar foto's opsit.

Een maal 'n fotograaf, altyd een!! Was eintlik net 'n gas, maar kon nie help om eers net die pragtige tafels, koek en bl...
14/09/2012

Een maal 'n fotograaf, altyd een!! Was eintlik net 'n gas, maar kon nie help om eers net die pragtige tafels, koek en blomme af te neem.

10/09/2012
10/09/2012

Kom loer gerus - binnekort nuwe foto's!

Address

Western Province

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Margaretha Bruwer Fotografie - PHO2! posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Margaretha Bruwer Fotografie - PHO2!:

  • Want your business to be the top-listed Business?

Share