Unique

Unique Daaglikse nuus van Afrikaners We will provide you with our best services. Looking forward to your use

18/12/2024
18/12/2024

Dié somer bring Discovery Bank en Vitality nuwe kleur na pret, fiksheid en avontuur! Jy kan nou ’n Vitality/Discovery Bank-fiets by Up Cycles langs Seepunt se Promenade in Kaapstad huur.

18/12/2024

Geen teenstrydigheid bestaan tussen die DA se teenstand van die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette (Bela) en die onlangse besluit om ’n Afrikaanse hoërskool in die Wes-Kaap toe te laat om Engels vir onderrig en leer te gebruik nie.

18/12/2024

Hansen, wat Foster se voorganger was, het onlangs in ’n onderhoud gesê die Kiwi’s moes die beker gewen het.

18/12/2024

Die pianis en sanger Christof van der Berg het aan die volksliedjie “Suikerbossie” ’n unieke interpretasie gegee deur tradisionele Afrikaanse musiek met die uiteenlopende en ryke klanke van Afrika te meng.

18/12/2024

LEES HIER – ’n Skoonmaker van die Universiteit Stellenbosch (US) het haar baccalaureusgraad in teologie ontvang.
Lees meer hier: https://brnw.ch/21wPtJq

18/12/2024

Pres. Cyril Ramaphosa het sy stem dik gemaak oor die deelname van die omstrede internasionale bestuurskonsultasiefirma McKinsey aan Suid-Afrika se B20-prosesse by die G20.

18/12/2024
18/12/2024
18/12/2024

Die voormalige misdaadintelligensiehoof in die Wes-Kaap, genl.maj. Mzwandile Tiyo, werk nou in die polisie se Kaapstad-distrik.

18/12/2024

Paul Roos Gimnasium moes Dinsdag verbete aan sy voorsprong klou, maar het uiteindelik genoeg gedoen om onoorwonne in die Wêreld-skolerugbyfees in Abu Dhabi te bly.

18/12/2024

Boere staan voor hul grootste oorlewingskrisis nog, sê Francois Wilken, boer en president van Vrystaat Landbou (VL).

Address

Cape Town

Telephone

+27344212245

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Unique posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share