20/04/2026
Welkom mooiste Prinses Anré
Geluk Braham & Maryke Roux Beukes en ouboetas Jurgen & Arnoux.
Nog net 7 daggies oud en sy het alreeds die hele gesin om haar perfekte, piepkleine pinkie gedraai.
Beukes baba #3
filter: Lou & Marks honey