26/05/2026
Shiraz SA neem komende Saterdag 30 Mei deel aan Netwerk24 en Die Burger se 2026 Wynproefees!
Kom geniet die goue seisoen in die Kaap saam met Netwerk24 en Die Burger, in samewerking met hul vennoot Meerendal Wine Estate, en van die Kaapse Wynland se voorste wynlandgoedere!
Tyd: 11:00 tot 17:00
Waar: Meerendal-wynlandgoed, Durbanville
Koste: R350 per persoon
Kaartjies aanlyn: https://qkt.io/hSUHrI
Vir meer inligting: Stuur e-pos aan [email protected]
Deelnemendende Kelders by die Shiraz SA stalletjie is Babylonstoren, Diemersdal Wine Estate, Eerste Hoop Wine Estate, MAN Family Wines, Saronsberg Cellar, Spier Wine Farm, Stellenrust Wines, Villion Family Wines, Piekenierskloof Wines, Vondeling Wines, Cederberg Wines, Groot Phesantekraal Wines and Restaurant, Journey's End Wines, Lomond Wine Estate, Strandveld Vineyards, Zandvliet Wines, Zevenwacht Wine Estate, Leopard's Leap Wine en Tokara Wine.