AEROSPEED COURIERS CC

Website Contact the business

AEROSPEED COURIERS CC Aerospeed Couriers- All the Speed You Need Aerospeed Couriers-All the Speed You Need provide the service that
other courier companies can only talk about.

We pride ourselves on personal service at the most
competitive rates. We offer the best, personalized courier service there is, give us the opportunity to prove it. Aerospeed Couriers offers the following services:
* Same Day Service
* Domestic Overnight Express
* Domestic Economy Air
* Domestic Road Freight
* International Document Express
* International Parcel Express
* International Air Freight

Get in contact (011) 7865586 or (011) 4402709 Book a delivery or
collection anywhere in the world! We quote for each and every parcel!!!! please click on link below and fill in form.i will email you a quote asap. http://www.aerospeedcouriers.com/quoterequest.asp

aerospeed couriers 0836100189

aerospeed couriers 0836100189

16/07/2026
02/07/2018

Volgende dag Dienste

Ons bied verskeie dienste aan waar aflewering die volgende dag geskied, wat aangepas word om die dringendheid van die kliënt se verskepingsbehoeftes te voldoen. Ons beoog om 'n mededingende tarief vir ons kliënte aan te bied. Ons kliëntedienste is 24 uur per dag beskikbaar vir ons kliënte en ons konsultante sal kliënte behulpsaam wees om die mees toepaslike koerierdiens te kies vir hul behoeftes. Ons kliëntedienste kan op verskeie maniere bereik word vir die kliënt se gerief. Kliente kan ons skakel by 011 786 5586 om met 'n konsultant te praat. Of kliente kan ons ‘n e-pos stuur te [email protected] ons het ook ‘n interaktiewe vorm op ons webtuistewww.aerospeed.co.za wat kliente kan invul en ons sal U kontak.

Aerospeed Couriers se VOLGENDE DAGDIENS as 'n koste-effektiewe alternatief vir ons kliente vir items wat nie selfde-dag aflewering benodig nie en as u nie seker is watter diens meer geskik is vir u behoeftes nie, moet asseblief nie huiwer om ons te kontak nie. Een van ons konsultante sal u graag help om die koerierpakket te kies wat die beste by u behoeftes pas. Ons VOLGENDE DAGDIENS is aangepas vir swaarder items wat nie so tydgevoelig is nie. Ons koerier sal u pakkie deur die dag afhaal en die item sal met ander goedere gekonsolideer word en so spoedig moontlik per lugvrag gestuur word. Ons bied aan 'n deurleweringsdiens as deel van ons VOLGENDE DAGDIENS.

Ons bied aan ‘n betroubare diens wat uitstekende waarde vir geld bied en bied kliënte gemoedsrus ten opsigte van die hantering van hul pakkies. Alle items sal 'n unieke opsporingsnommer ontvang en kliënte kan die vordering van die aflewering op ons webwerf nagaan met hierdie opsporingsnommer. Ons bied hierdie diens aan vir koerieraflewering tussen hoofstede en landelike gebiede. Ons stel voor dat kliënte in landelike gebiede die afleweringstyd van hul item by ons maatskappy kontroleer aangesien 'n bykomende 24 uur nodig mag wees om aan landelike gebiede te lewer as gevolg van die betrokke lang afstande.

Address

6 Campbell Street Waverley
Johannesburg
2090

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AEROSPEED COURIERS CC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to AEROSPEED COURIERS CC:

Shortcuts

Share