15/05/2025
π Ons Stel Aan: Sonpaneel Installeerder π§π
Wil jy deel wees van 'n groeiende span in die hernubare energiebedryf?
Ons soek βn jong, fikse persoon wat gemaklik is met hand- en elektriese gereedskap, goed is met 'n maatband, en nie skrik vir harde werk in die son nie! πͺ
As jy gereed is om jou loopbaan in sonenergie te begin en deel wil wees van iets betekenisvol β stuur vir ons jou CV vandag nog!
π©[email protected]