Supersprekers - Redenaars- en klastoesprake

Supersprekers - Redenaars- en klastoesprake Skryf van redenaars- en klastoesprake

Baie geluk aan dié twee Supersprekers wat gisteraand as Graadwenners (Zaydin gr 3 en Azalea gr 7) by hul skool se Intern...
06/05/2025

Baie geluk aan dié twee Supersprekers wat gisteraand as Graadwenners (Zaydin gr 3 en Azalea gr 7) by hul skool se Interne Public Speaking kompetisie aangewys is.
Welgedaan! Julle is topklas.

Baie geluk aan die twee Supersprekers.Dunè Henning Graad 3 verwerf 'n A+ by Allegretto Eisteddfod vir Afrikaanse Redenaa...
12/04/2025

Baie geluk aan die twee Supersprekers.
Dunè Henning Graad 3 verwerf 'n A+ by Allegretto Eisteddfod vir Afrikaanse Redenaars.
Azalea Hood Graad 7 vewerf by dieselfde eisteddfod 'n A++ vir English Public Speaking.
Welgedaan, julle twee.

Kontak my om jou kind se toespraak vir 2025 te bespreek.Daar is slegs beperkte spasie beskikbaar vir bestellings.WhatsAp...
15/10/2024

Kontak my om jou kind se toespraak vir 2025 te bespreek.
Daar is slegs beperkte spasie beskikbaar vir bestellings.
WhatsApp gerus op 0848746755.
Sien kommentaar vir temas vir Graad 1 - 7.

My eie SupersprekerDiamant vir Afrikaans Redenaars.Jy was so oulik. Trots op jou, Ruben.
20/08/2024

My eie Superspreker
Diamant vir Afrikaans Redenaars.
Jy was so oulik. Trots op jou, Ruben.

RACA is in volle swang.Baie geluk aan dié  .Diamante net waar jy kyk.So trots op julle.
20/08/2024

RACA is in volle swang.
Baie geluk aan dié .
Diamante net waar jy kyk.
So trots op julle.

Verlede week het my eie drie Supersprekers by hul onderskeie laerskole en grade deelgeneem aan Interne Public Speaking-k...
13/05/2024

Verlede week het my eie drie Supersprekers by hul onderskeie laerskole en grade deelgeneem aan Interne Public Speaking-kompetisies.
Al drie word as Graadwenners aangewys.
Ruben Graad 1.
Thereze Graad 5.
Dian Graad 7.
Supertrots op julle drie.

My jongste en eie Superspreker.Graad 1 Graadwenner by Laerskool Protearif se Interne Redenaarskompetisie.So trots!
05/03/2024

My jongste en eie Superspreker.
Graad 1 Graadwenner by Laerskool Protearif se Interne Redenaarskompetisie.
So trots!

22/02/2024
Baie geluk Avrick Bruinders wat vanaand by die Interne Redenaarskompetisie by Laerskool Krugersdorp-Noord as Graad 1 Gra...
19/02/2024

Baie geluk Avrick Bruinders wat vanaand by die Interne Redenaarskompetisie by Laerskool Krugersdorp-Noord as Graad 1 Graadwenner aangewys is.
Supertrots!

Hierdie week wat verby is, het my eie en jongste Superspreker aan sy eerste grootskool Redenaarskompetisie deelgeneem.So...
10/02/2024

Hierdie week wat verby is, het my eie en jongste Superspreker aan sy eerste grootskool Redenaarskompetisie deelgeneem.
So trots.

Address

Krugersdorp

Telephone

+27848746755

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Supersprekers - Redenaars- en klastoesprake posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Supersprekers - Redenaars- en klastoesprake:

Share