OU Kalahari Braai Hout

OU Kalahari Braai Hout Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from OU Kalahari Braai Hout, Shipping Supply & Service, Kuruman.

03/04/2026
Ou Kalahari Braai Hout is môre, Saterdag 14 Februarie 2026, in Kathu oorkant Engen. ❤️🔥Kom kry jou naweek kuier hout by ...
13/02/2026

Ou Kalahari Braai Hout is môre, Saterdag 14 Februarie 2026, in Kathu oorkant Engen. ❤️🔥

Kom kry jou naweek kuier hout by ons en maak jou Valentine’s-aand ekstra warm en spesiaal!

Suiwer Kameeldoring
10kg - R50
20kg - R90

Perfek vir daai romantiese braai onder die sterre ✨🥩

Moenie uitmis nie – sien julle daar!

Ou Kalahari Braai Hout is môre Vrydag 23 January 2026 in Kathu oorkant Engen. Kom kry jou naweek kuier hout by ons.20kg ...
22/01/2026

Ou Kalahari Braai Hout is môre Vrydag 23 January 2026 in Kathu oorkant Engen. Kom kry jou naweek kuier hout by ons.
20kg Nambiese Kameeldoring teen R90 per sak

20/12/2025

🔥 Kalahari Kameeldoring Braaihout – Kersfees Spesiaal! 🔥
Braai soos ’n mens moet met egte Kalahari kameeldoring hout – warm kole, lang brandtyd en daai onvergeetlike braaismaak 😋

🪵 20kg sakke
💰 R90 per sak – Kersfees spesiaal!
🔥 Perfek vir 'n braai of kuier vuur

📍 Poolman Straat, Kuruman
🚚 Aflewering in Kuruman beskikbaar 15 sakke of meer

📲 WhatsApp Hennie: 082 541 2207
Moenie wag tot die vuur koud is nie – bestel nou! 🔥🥩🍗

Vir jou naweek se braai hout kontak Ou Kalahari Braaihout.Nambiese Kameeldoring braai hout beskikbaar @ R110.00 per 20kg...
05/12/2025

Vir jou naweek se braai hout kontak Ou Kalahari Braaihout.
Nambiese Kameeldoring braai hout beskikbaar @ R110.00 per 20kg sakkie.

Kontak Hennie vir bestellings
082 541 2207
Email: [email protected]

Kameeldoring braai hout nou beskikbaar by Ou Kalahari Braai Hout 20KG vir R110 per sakKontak Hennie vir bestellingsWatsA...
04/12/2025

Kameeldoring braai hout nou beskikbaar by Ou Kalahari Braai Hout
20KG vir R110 per sak
Kontak Hennie vir bestellings

WatsApp: 082 541 2207
Email: [email protected]

Address

Kuruman
8460

Telephone

+27825412207

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when OU Kalahari Braai Hout posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to OU Kalahari Braai Hout:

Share