Voetjie-Voetjie

Voetjie-Voetjie SpoedOntmoet (Speeddating) gee vir jou die geleentheid om 10 potensiële pasmaats in ‘n veilige gesellige atmosfeer te ontmoet. Dalk is dit die een!!

Ons verskaf ‘n geleentheid om ware liefde te vind of nuwe mense te bevriend. SIT JOU BESTE VOETJIE VOOR VIR SLEGS R380 SOEK JY IEMAND OM DIE PAD MEE SAAM TE LOOP? SPOED ONTMOET 2021
Sukkel jy om jou pasmaat te vind? Of is dit moeilik om jou aan iemand te verbind? Die pandemie laat jou stokalleen en waar gaan jy nou heen? VoetjieVoetjie is die plek vir jou – ‘n inisiatief wat daaraan verbind is om

enkelopendes in die Vaaldriehoek aan mekaar voor te stel en wie weet…. Nou toe, moenie die gras onder jou voete laat groei nie!

Address

Metsimaholo

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Voetjie-Voetjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Voetjie-Voetjie:

Share

Category

Voetjie-Voetjie

SOEK JY IEMAND OM DIE PAD MEE SAAM TE LOOP?

SPOED ONTMOET

Sukkel jy om jou pasmaat te vind? Of is dit moeilik om jou aan iemand te verbind? Die pandemie laat jou stokalleen en waar gaan jy nou heen?

VoetjieVoetjie is die plek vir jou – ‘n inisiatief wat daaraan verbind is om enkelopendes in die Vaaldriehoek aan mekaar voor te stel en wie weet…. Dalk is dit die een!! Nou toe, moenie die gras onder jou voete laat groei nie!