Johnél Photography

Johnél Photography Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Johnél Photography, Professional Service, Oudtshoorn, Oudtshoorn.

Ons baba nefie word vandag gebore!!! Geniet hierdie spesiale dag, ons weet julle het lank gewag vir die lyfie. Ons is da...
03/03/2017

Ons baba nefie word vandag gebore!!! Geniet hierdie spesiale dag, ons weet julle het lank gewag vir die lyfie. Ons is dankbaar saam met julle.

Wat is dan nou ouliker as 'n Gr. 1'tjie, uitgevat in sy/haar splinternuwe skoolklere, blink skoolskoene wat oorgroot is,...
11/01/2017

Wat is dan nou ouliker as 'n Gr. 1'tjie, uitgevat in sy/haar splinternuwe skoolklere, blink skoolskoene wat oorgroot is, 'n haasbekkie en oë wat blink en vol drome is? Dit is nou die kans om hierdie kosbare tyd in u kind se lewe vir altyd vas te vang. Kontak my vir meer inligting oor die mini-sessies. Enige graad is spesiaal en dus geskik vir 'n spesiale fotosessie.

Ek het gister die voorreg gehad om Laerskool Laurus se nuwe Gr. 1's af te neem. Hulle het tog te spoggerig gelyk in hull...
11/01/2017

Ek het gister die voorreg gehad om Laerskool Laurus se nuwe Gr. 1's af te neem. Hulle het tog te spoggerig gelyk in hulle nuwe skoolklere en hulle lyk sommer rég vir die "groot skool". Mag julle skoolloopbaan geseënd en voorspoedig wees, mag julle elke dag met 'n opgewondenheid skool toe gaan en mag skool vir julle LEKKER wees. Meer foto's volg later.

So voor die einde van 2016 wil ek net DANKIE sê vir die ondersteuning die afgelope jaar! Dankie aan elke gesin wat my di...
30/12/2016

So voor die einde van 2016 wil ek net DANKIE sê vir die ondersteuning die afgelope jaar! Dankie aan elke gesin wat my die geleentheid gegun het om kosbare gesins-oomblikke vas te vang vir eendag se onthou. Ek sien uit na 2017!

Nell het onlangs 'n handvol vingers oud geraak. Ouma Elaine het die mooiste reënboogtutu's vir hulle gemaak en die 3 sus...
23/11/2016

Nell het onlangs 'n handvol vingers oud geraak. Ouma Elaine het die mooiste reënboogtutu's vir hulle gemaak en die 3 sussies het te pragtig en kleurvol gelyk!

Tallya het onlangs verjaar en haar oulike skoonsussies het haar met 'n fotosessie bederf. Jos en Tallya Venter Landman, ...
17/11/2016

Tallya het onlangs verjaar en haar oulike skoonsussies het haar met 'n fotosessie bederf. Jos en Tallya Venter Landman, julle het die pragtigste blou-oog kinders! Geniet hulle!

Tallya se
hare: Lorinda Janse van Rensburg van La Tomé,
grimering: Hanri Du Toit van Beauty Spot

Ek neem al Pikkie Paradys se skoolfoto's vandat die skooltjie 'n paar jaar terug oopgemaak het en dit is altyd heerlik o...
14/11/2016

Ek neem al Pikkie Paradys se skoolfoto's vandat die skooltjie 'n paar jaar terug oopgemaak het en dit is altyd heerlik om tyd saam met die kleintjies te spandeer. Carin Kruger, jou kinders is pragtig en het die mooiste maniere! Jy kan trots wees op hulle!

Dankie aan Villa Ora in wie se tuin ons kon foto's neem. Ons waardeer julle gasvryheid!

Dit is altyd vir my lekker om 'n "foto-pad" saam met iemand te stap en hulle wéér af te neem. René Lamprecht, dankie vir...
12/11/2016

Dit is altyd vir my lekker om 'n "foto-pad" saam met iemand te stap en hulle wéér af te neem. René Lamprecht, dankie vir jou ondersteuning, dit is altyd lekker om jou en jou manne af te neem. Ouboet Ewan se oë het erg gebrand van swembadchloor, die man was dus nie lus vir foto's nie, wat ook okay is. Ons het dus 'n mini "Mommy & Me" sessie met Mamma René en Boetie Zac gedoen.

Dankie aan Karusa Wines & Craft Brewery in wie se mooi boorde ons foto's geneem het.

Hare & Grimering: Lorinda Janse van Rensburg van La Tomé

Dit was heerlik om julle af te neem, Anneke Kotze! Dankie vir julle geduld met my ;-) Julle manne is pragtig!
21/10/2016

Dit was heerlik om julle af te neem, Anneke Kotze! Dankie vir julle geduld met my ;-) Julle manne is pragtig!

Julle het so mooi gelyk! Ek hoop julle het die aand baie geniet! Sterkte met die eksamen wat om die draai is, d**k aan j...
12/10/2016

Julle het so mooi gelyk! Ek hoop julle het die aand baie geniet! Sterkte met die eksamen wat om die draai is, d**k aan julle!

Anria, jy het pragtig gelyk! Ek glo jy en Alexander het die aand baie geniet. Sterkte met die komende eksamen en alles w...
12/10/2016

Anria, jy het pragtig gelyk! Ek glo jy en Alexander het die aand baie geniet. Sterkte met die komende eksamen en alles wat mooi is word jou toegewens vir jou lewenspad! Dit was lekker om jou te kon ontmoet.

Rok: Lorette Jordaan
Hare: Anria self
Grimering: Christa Skoonheid

Dankie Venita Pretorius vir die gebruik van julle pragtige tuin!

Meggan, dit was so lekker om jou voor die kamera te hê! Jy is so spontaan en het dit vir my so maklik gemaak! Ek glo jou...
12/10/2016

Meggan, dit was so lekker om jou voor die kamera te hê! Jy is so spontaan en het dit vir my so maklik gemaak! Ek glo jou Matriekafskeid was 'n aand om te onthou en dat jy eendag met mooi herinneringe aan dié aand gaan terugd**k. Sterkte met die eksamen en die swottings x

Hare: Vickey by Hair Inc.
Grimering: Sanet en Lindsy Potgieter
Rok: Deon Oelofse

Weereens 'n REUSE dankie aan Erroll en Venita Pretorius van La Pension Guesthouse vir julle gasvryheid en prentjiemooi tuin. Waardeer dit baie!

Address

Oudtshoorn
Oudtshoorn

Telephone

+27 83 456 6098

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Johnél Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share