08/05/2026
Melanien Melancholie Vol. 1 handel oor die soektog na 'n sin van self aan die suidelike punt van Afrika. Die temas van liefde, lus, lood en letsels word onnersoek in hierdie projek. Hierdie projek addresseer ook kwessies van self-verkenning en self-identiteit in 'n land waar mens-wees al hoe meer vo...