Hier mag julle enige iets verkoop.
2. Bod mag begin op R1 en nie meer as R10000.
3. Bod is oop vir 24 uur vanaf plasing LW ons werk op FB se tyd, admin sal die wenner bepaal. Kopers en verkopers is self verantwoordelik om items te gaan afhaal, dit moet tussen julle gereël word.
5. Die groep is verkieslik net vir Potchefstroom en omliggendeareas. Behalwe as verkoper bereid is om ander plekke af te
lewer.
6. GEEN familie of vriende word toegelaat om op jou ietms te bie om bod hoër te maak nie.
7. Gee volle beskrywing van items asook n duidelike foto. Noem maar as daar n vlek of hak plek of gatjie op is.
8. Geen katterigheid tussen mense.
9. Vra ASSEBLIEF as daar onsekerheid oor iets is.
10. Moet asseblief nie jok oor iets nie. Of vals informasie gee nie.
11. As jy die item nie binne 2-3 dae in omliggende plekke gaan haal nie sal die verkoper my laat weet en jy sal van die blad afgehaal word. Tensy reëlings wel getref word vir n later stadium en verkoper stem daartoe.
12. Moenie bod plaas as jy nie van plans is om dit af te haal of nie geld het nie.
13. HOOGSTE BOD IN FB TYD WEN. ONGEAG OF DAAR NOU 2X R150 OP IS IN TYD GELYKTYDIG. EERSTE GELDIGE BOD. DWS HOOGSTE OORSLAAN NA VOLGENDE MINUUT.
14. Maak kontak binne 12 ure met verkoper.
15. As jy n post SOLD merk, gaan jy verwyder word, JY DELETE SELF DIE POST AS DIT AFGEHANDEL IS.
16. Admin kan getag word as bidding tyd verby is om wenner te bepaal.
17. BO R100 BIE JY IN R5 BV R105, R110.
18. Maak asb reëlings. Post word na 3 dae delete.
19. As daar enige probleme is laat weet asb vir admin.