Kamp Mal Pensionaris

Kamp Mal Pensionaris Vir Die Pensionaris wat hou van kamp. Dalk moet ons sê "maloorkampasonsaftree"

Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp
27/04/2026

Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp

As die warm Suid Afrika son bak, kan gaste lekker afkoel in ons 2 pragtige swembaddens 💦☀️avondrustkamp.co.za Bosveld Ka...
16/02/2026

As die warm Suid Afrika son bak, kan gaste lekker afkoel in ons 2 pragtige swembaddens 💦☀️
avondrustkamp.co.za
Bosveld Kamp- Dinokeng

Bespreek jou plek in Januarie voor die maand verby is! 🤩🥳✨ Weeksdae-ruskans (Maandag–Donderdag)💰 R1650👫 Vir 2 mense📅 Gel...
21/01/2026

Bespreek jou plek in Januarie voor die maand verby is! 🤩🥳

✨ Weeksdae-ruskans (Maandag–Donderdag)
💰 R1650
👫 Vir 2 mense
📅 Geldig 5 Jan 2026 tot 29 Jan 2026
Breek weg van die besige stad, skakel af in die bosveld.

🔥 Naweek-aanbieding (Vrydag - Sondag)
💰 R900
👨‍👩‍👧‍👦 Vir 4 mense
📅 5 Jan 2026 – 25 Jan 2026
’n Kort wegbreek - ontsnap van die geraas.

📌 Loer hoe naby ons is met Google Maps:
https://maps.app.goo.gl/LhJUF8hhNQuFXFA59
📞 079 455 9320
📧 [email protected]
🌐 www.edenpark.co.za
👉 WhatsApp-kanaal:
https://whatsapp.com/channel/0029Vb6q0ZX77qVYRoNH1L2m

Edenpark Oord – Waar stilte ’n ervaring word en kamp ’n herinnering.


Eden Park Resort

Klein Paradys Gaste Plaas Nylstroom
21/01/2026

Klein Paradys Gaste Plaas Nylstroom

Calling All Pensioners! 🌼Start the new year with a relaxing getaway at Wyndford Holiday Farm.We’re offering an exclusive...
20/01/2026

Calling All Pensioners! 🌼

Start the new year with a relaxing getaway at Wyndford Holiday Farm.

We’re offering an exclusive 30% Pensioners Discount for stays during January and February!
Enjoy the peace, the views and a well-deserved break…because you’ve earned it. 💛

📅 Book early to secure your spot!
[email protected] | 058 223 0274
Wyndford Holiday Farm

Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp naby Nylstroom.Moet nie hierdie geleentheid laat verbygaan nie.Sebenza Creek Boskamp/Bus...
20/01/2026

Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp naby Nylstroom.

Moet nie hierdie geleentheid laat verbygaan nie.

Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp

19/01/2026

Adverteer jou oord gratis, inbox ons gerus!

Soek jy stilte, vars lug en mooi natuurtonele?Hartbeeshoek is die perfekte plek om te ontspan 🌿Geniet selfry-wildritte, ...
19/01/2026

Soek jy stilte, vars lug en mooi natuurtonele?
Hartbeeshoek is die perfekte plek om te ontspan 🌿

Geniet selfry-wildritte, staproetes, ’n pragtige dam en volop natuurlewe. Koel af in ons swembaddens of ontspan in die onderdak verhitte swembad. Netjiese kampplekke met pragtige ablusie geriewe en gemaklike selfsorg-eenhede wag op jou.

📞 Besprekings: 060 464 6021
📧 [email protected]
Hartbeeshoek Nature Reserve

With Hartbeeshoek Nature Reserve – I'm on a streak! I've been a top fan for 6 months in a row. 🎉
15/01/2026

With Hartbeeshoek Nature Reserve – I'm on a streak! I've been a top fan for 6 months in a row. 🎉

Address

Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kamp Mal Pensionaris posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kamp Mal Pensionaris:

Featured

Share