27/05/2026
B4T CONNECT• NETWERKGELEENTHEID (NUWE DATUM) 👏🏻
Ons het 'n nuwe datum vir ons opkomende netwerkgeleentheid: Woensdag, 10 Junie 2026. As jy nog nie geregistreer het nie - waarvoor wag jy? 💡
By die B4T Connect-netwerkgeleentheid konnekteer besigheidseienaars wat die doel deel vir die uitbreiding van die Koninkryk deur besigheid, met mekaar. Johan Geel, gewese CFO van AFGRI en huidige CFO van Astral Foods, gaan sy getuienis en belewenisse as die CFO van twee groot, suksesvolle maatskappye met ons deel - spesifiek vir 'n tyd soos hierdie.
Kom geniet 'n heerlike aand van saam kuier, netwerk en inbou.
Woensdag, 10 Junie 2026
18h00 vir 18h30
Moreleta Kerk
Koste: R200pp (sluit ete & drankies in)
RSVP: 5 Junie 2026
Registreer hier:
https://paystack.com/buy/b4t-connect--netwerkgeleentheid--26mei
• Die boonste skakel met die Mei-datum is korrek vir die Junie-geleentheid 🔗
Vir meer inligting, besoek:
b4tconnect.co.za • [email protected]