Rendezvous Events

Rendezvous Events Rendezvous Events is an events organising and management company.

26/11/2015
ONTHOU: Boeremusiek Gilde Eindjaar Dans eerskomende Saterdag: 28 November.
23/11/2015

ONTHOU: Boeremusiek Gilde Eindjaar Dans eerskomende Saterdag: 28 November.

Boeremusiek Gilde Eindjaar Dans: 28 November. Moet dit nie "mis-dans" nie.  :-)
19/11/2015

Boeremusiek Gilde Eindjaar Dans: 28 November. Moet dit nie "mis-dans" nie. :-)

ONTHOU:Die BOEREMUSIEKGILDE PRETORIA TAK bied ‘n heerlike lente dans aan op 3 Oktober 2015 vanaf 18h00 te Lyttelton Stad...
29/09/2015

ONTHOU:Die BOEREMUSIEKGILDE PRETORIA TAK bied ‘n heerlike lente dans aan op 3 Oktober 2015 vanaf 18h00 te Lyttelton Stadsaal
Puik orkeste gaan musiek maak.
Etes sal te koop wees,maar eie drinkgoed noodsaaklik.
Drag is vrolik.
R80 per persoon of bespreek jou eie tafel. Prys vir die vrolikste tafel.
Skakel: Danie Jacobs 0823792801

24/08/2015
ONTHOU:Die Pretoria tak van die Boeremusiekgilde bied more aand (25 Julie 2015) ‘n dans aan  by die Lyttelton Stadsaal, ...
24/07/2015

ONTHOU:
Die Pretoria tak van die Boeremusiekgilde bied more aand
(25 Julie 2015) ‘n dans aan by die Lyttelton Stadsaal, 100 Napier straat, Centurion.
Die dans begin 16:00 tot 24:00.
Daar sal etes verkoop word vir diegene wat nie wil saam bring nie, maar eie drinkgoed is essensieel.
Toegang: R80. Kaartjies by die deur te koop.
Enkellopendes welkom.
Vir meer inligting, skakel: 083 33 23 525

ONTHOU: Mandjiedans volgende Saterdag!! Die Pretoria tak van die Boeremusiekgilde bied ‘n Mandjiedans aan op 6 Junie 201...
29/05/2015

ONTHOU: Mandjiedans volgende Saterdag!!
Die Pretoria tak van die Boeremusiekgilde bied ‘n Mandjiedans aan op 6 Junie 2015 by die Lyttelton Stadsaal.
Die dans begin 17:00 tot 24:00.
Daar sal verversings te koop aangebied word.
Toegang: R80.
Kaartjies by die deur te koop.
Sien julle daar!
Vir meer inligting, kontak: Sanet 083 33 23 525

Moenie die Mandjiedans misloop nie!!Die Pretoria tak van die Boeremusiekgilde bied ‘n Mandjiedans aan op 6 Junie 2015 by...
25/05/2015

Moenie die Mandjiedans misloop nie!!
Die Pretoria tak van die Boeremusiekgilde bied ‘n Mandjiedans aan op 6 Junie 2015 by die Lyttelton Stadsaal.
Die dans begin 17:00 tot 24:00.
Daar sal verversings te koop aangebied word.
Toegang: R80.
Kaartjies by die deur te koop.
Sien julle daar!
Vir meer inligting, kontak: Sanet 083 33 23 525

Moenie die Mandjiedans misloop nie!!Die Pretoria tak van die Boeremusiekgilde bied ‘n Mandjiedans aan op 06 Junie 2015 b...
22/05/2015

Moenie die Mandjiedans misloop nie!!
Die Pretoria tak van die Boeremusiekgilde bied ‘n Mandjiedans aan op 06 Junie 2015 by die Lyttelton Stadsaal, 100 Napier straat.
Die dans begin 17:00 tot 24:00.
Daar sal verversings te koop aangebied word vir diegene wat nie wil saam bring nie, maar eie drinkgoed is essensieel.
Toegang: R80.
Kaartjies by die deur te koop.
Sien julle daar!
Vir meer inligting, kontak: Sanet 083 33 23 525

Moenie die Mandjiedans misloop nie!!Die Pretoria tak van die Boeremusiekgilde bied ‘n Mandjiedans aan op 18 April 2015 b...
16/04/2015

Moenie die Mandjiedans misloop nie!!
Die Pretoria tak van die Boeremusiekgilde bied ‘n Mandjiedans aan op 18 April 2015 by die Lyttleton Stadsaal, 100 Napier straat.
Die dans begin 14:00 tot 24:00. Verskeie orkeste gaan op tree om ons op die dansvloer te hou.
Daar sal verversings te koop aangebied word vir diegene wat nie wil saam bring nie, maar eie drinkgoed is essensieel.
Toegang: R80,00. Kaartjies by die deur te koop. Sien julle daar! Vir meer inligting, kontak: Sanet 083 33 23 525

20/03/2015
Maak reg vir vanaand se groot makietie! Klipwerf is hier en die voete jeuk.  Kyk uit vir die fotos volgende week!  Hoop ...
14/03/2015

Maak reg vir vanaand se groot makietie! Klipwerf is hier en die voete jeuk. Kyk uit vir die fotos volgende week! Hoop julle het jul kaartjies gekoop! :-)

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rendezvous Events posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Featured

Share