Gemaak deur Santie

Gemaak deur Santie n Verskeidenheid hand gemaakte items gemaak deur Santie Allerlei

N skouersak en coasters gemaak as n verjaarsdag geskenk vir iemand spesiaal.💕
22/02/2026

N skouersak en coasters gemaak as n verjaarsdag geskenk vir iemand spesiaal.💕

Ek het hierdie poppie n nuwe lewe gegee, haar lyfie reggemaak, klere gemaak, skoongemaak.  Wetwipes het hier handig te p...
04/02/2026

Ek het hierdie poppie n nuwe lewe gegee, haar lyfie reggemaak, klere gemaak, skoongemaak. Wetwipes het hier handig te pas gekom!

Ek het heerlik gespeel. Dit was n baie lekker projek gewees.

N paar memories van items wat ek gemaak het  ...
26/01/2026

N paar memories van items wat ek gemaak het ...

Ek is besig om recycled denim te upgrade.Ek wil graag hierdie jaar meer projekte aanpak.Ek het n knielkussing gemaak van...
19/01/2026

Ek is besig om recycled denim te upgrade.
Ek wil graag hierdie jaar meer projekte aanpak.
Ek het n knielkussing gemaak van ou denims. Dit was n lekker projek, maar ongelooflik baie werk al lyk dit nie so nie en het natuurlik n naald gebreek. Die denim lae is baie dik.
Ek het ook die eerste keer vryhand met die masjien gewerk ... ek sal nog so n bietjie moet oefen! maar het dit baie geniet terwyl ek aan die twee baie groot coasters vir my bedkassies gewerk het om die kassies te beskerm teen watervlekke.

N paar facebook memories van items gemaak.
13/01/2026

N paar facebook memories van items gemaak.

Vandag se handewerk.
13/01/2026

Vandag se handewerk.

Facebook herinneringe van rokkies wat ek vir n baba Yorkie gemaak het.
13/09/2025

Facebook herinneringe van rokkies wat ek vir n baba Yorkie gemaak het.

Wat sal ek sê... Behalwe dat ek saamstem!
07/09/2025

Wat sal ek sê... Behalwe dat ek saamstem!

Santie Meiring van Rensburg se pragtige hande werk Zanthé jy gaan pragtig lyk.Memories van 2017! Whatsapp asb 0822137177...
07/09/2025

Santie Meiring van Rensburg se pragtige hande werk Zanthé jy gaan pragtig lyk.

Memories van 2017! Whatsapp asb 0822137177 indien jy belangstel.

Facebook herinneringe van 6 Jaar gelede... N lappies kombers wat ek met baie liefde vir my geliefde Tante gemaak het...A...
13/08/2025

Facebook herinneringe van 6 Jaar gelede...
N lappies kombers wat ek met baie liefde vir my geliefde Tante gemaak het...
Asook twee pakkies wat ek by vir my Kleindogter gemaak het.

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 08:00 - 05:00
Tuesday 08:00 - 05:00
Wednesday 08:00 - 05:00
Thursday 08:00 - 05:00
Friday 08:00 - 05:00

Telephone

+27822137177

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gemaak deur Santie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Featured

Share