30/01/2025
100% Bees maalvleis en Boerewors. Maalvleis is R80 per kg en Boerewors R85 per kg.
Ons lewer GRATIS af in Pretoria, Brits, Harties, Rayton en Bapsfontein. Aflewerings vind eerste week van elke maand plaas, Whatsapp ons gerus by 0727502288 om u bestelling te plaas. Betaling slegs by aflewering. Sluit ook aan by ons WhatsApp groep om op hoogte te bly van nuwe produkte, pryse en inligting.