Die Skatkis

Call Contact the business

Die Skatkis We sell Haberdashery and lots of handmade projects.The products available are handmade by the ladies who are getting training from me.

Gereed vir die Boek bedonnerd Mark dag 31 October 2026 in Richmond Noord Kaap die dames het hard gewerk aan die goedjies...
24/10/2026

Gereed vir die Boek bedonnerd Mark dag 31 October 2026 in Richmond Noord Kaap die dames het hard gewerk aan die goedjies.

23/10/2026
So trots op die dames. Vroue wat nie voorheen hulp gehad het om te kon leer hekel of om hul vaardighede te verbeter nie,...
21/08/2026

So trots op die dames. Vroue wat nie voorheen hulp gehad het om te kon leer hekel of om hul vaardighede te verbeter nie, nou is ek so bevoorreg om hulle te kan help en bystaan. Ons verkoop die kombersies om hulle te help.

Wat 'n voorreg om saam hierdie dames te werk bestel vir jou 'n warm knie kombersie by die Skatkis
10/08/2026

Wat 'n voorreg om saam hierdie dames te werk bestel vir jou 'n warm knie kombersie by die Skatkis

Nog 'n kombers oppad
09/08/2026

Nog 'n kombers oppad

02/08/2026

Naam het verander..... Alles gaan verander!!! Hou die blad dop.

Address

Pienaar Street Richmond
Richmond
7090

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00

Telephone

+27606998370

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Skatkis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Skatkis:

Shortcuts

Share