20/08/2026
🌈 LOOP VIR PRET EN GEE AAN DIE WAT MINDER HET! ❤️
Maak gereed vir ’n kleurvolle dag vol pret, lag, musiek en omgee! 🎉
Op 24 September 2026 bring ons families en gemeenskappe bymekaar vir ’n spesiale geleentheid waar elke tree ’n verskil maak.
🎨 Ons is trots om deel te wees van hierdie funksie en saam te help om bewustheid, betrokkenheid en positiewe verandering in ons gemeenskap te bevorder. 💙♻️
Bring ’n nie-bederfbare voedselitem of R30.00 as toegang en help ons om ’n verskil te maak in iemand se lewe. ❤️
Wat wag vir jou:
🌈 Kleurpret vir die hele gesin
🏰 Springkastele
🎨 Gesigverf
🎤 Kunstenaars
🤩 Baie pret en vermaak vir almal!
🗓️ Datum: 24 September 2026
🕘 Tyd: 09:00
📍 Plek: Die Veiling, Sasolburg
📲 Registreer hier:
https://form.jotform.com/260712651149051
Of WhatsApp Chanel by 078 915 9526 vir meer inligting.
💙 Kom stap, hardloop of kuier saam – elke tree maak ’n verskil! 🌈
90.6 FM STEREO