MORPH Lifestyle Consulting

MORPH Lifestyle Consulting Morph Lifestyle assists women to discover and grow in their inner and outer beauty. They believe in “Real” beauty!

Morph Lifestyle consulting takes a holistic approach in dealing with women's desire to be beautiful. Our Lifestyle programme is aimed at permanent behavioural and lifestyle changes that can be sustained. We focus on the following areas of well-being: Nutritional Well-being ; Relational Well-being ; Physical Well-being and Body Image and Wardrobe planning. Together, Hanlie and Lise have a backgro

und in fashion design, nutritional health, anatomy and physiology studies, psychology, training, group facilitation and individual consultation. Morph Lifestyle takes a firm stand against the pressure on women by the beauty industry which promotes unrealistic body shapes and standards that are not achievable by most. Their own journeys in womanhood combined with their professional backgrounds motivated them to encourage, guide and support other women with similar experiences, joys and challenges in their journeys. To find out more visit our web page at www.morphlifestyle.co.za

14/08/2022
Die moeite werd om te lees ...
12/08/2022

Die moeite werd om te lees ...

This week I leave for a trip to Ukraine, Belarus, and Hungary. My first stop, Ukraine, brings to mind memories of the stirring Orange Revolution that occurred there... read on

Oom Piet en tannie Elmien wie se lewe op aarde 'n getuienis was, haar liefde vir Jesus inspirerend, kinderlik en so diep...
17/12/2018

Oom Piet en tannie Elmien wie se lewe op aarde 'n getuienis was, haar liefde vir Jesus inspirerend, kinderlik en so diep opreg, is laas Donderdag wreed vermoor op hulle plaas in die berge. Haar huisie in die berge was haar stukkie hemel op aarde waar hulle lewe op aarde tragies beëindig was. Ons gaan julle so baie mis liewe Piet en Elmien. Ons sien uit na ons herontmoeting in die hemel. Ons is so dankbaar julle pyn is verby en dat julle ons Hemelse Vader se heerlikheid ervaar.

Wat ‘n betekenisvolle, impakvolle  storie het Annalise Wiid se lewe nie vertel op aarde nie. Sy wat so uitstekend was me...
02/07/2018

Wat ‘n betekenisvolle, impakvolle storie het Annalise Wiid se lewe nie vertel op aarde nie. Sy wat so uitstekend was met stories van mense oral oor en om mense op te lig. Hul menswaardigheid te gee of menswaardig te laat voel. Sy was ‘n mense-mens, ‘n omgee-mens en het nie net gehoor nie maar geluister. So is haar laaste hoofstuk van haar storie op aarde, Woensdag 27 Junie 2018, afgesluit.

Ons d**k met deernis aan haar familie en vriende.
Daar sal ‘n gedenkdiens vir Annalise Saterdag 7 Julie om 11:00 gehou word in die NG Helderberg gemeente in Somerset Wes.

As ons van CD’s praat - Kyk haar oë, Lig uit Lig, Nog ...... dan kom Annalise Wiid se naam op asook boeke . ......Met Liefde wat saamgaan en Driveway Diva wat net ‘n paar is om op te noem. Annalise Wiid se musiek en geskryf sal voortleef in ons harte en sy laat diep spore na in baie mense se harte.

Dit was ‘n voorreg en seën om 2 dames-oggende saam met haar te kon hou. Ons eer die Here vir haar lewe, dat Sy Hom geken het en ons glo dat sy nou dans en sing saam met Hom!

Vrouedag, 9 Augustus 2017 het 'n merk in my lewe gemaak. Dit was merkwaardige getuienisse van krygsvroue wat ek nie sal ...
23/08/2017

Vrouedag, 9 Augustus 2017 het 'n merk in my lewe gemaak. Dit was merkwaardige getuienisse van krygsvroue wat ek nie sal vergeet nie. Annieria McFarlane, Alta Bester, Vanessa Engelbrecht, Ester Bezuidenhout, Carien Cilliers en Anna-Marie Wever se getuienisse was elk aangrypend en die kern van elkeen se storie was hul geloof ....... dat God sal genees, dat God sal beskerm, dat God sal red en God het, soos net Hy kan. Adri van Aswegen van Vuuren het ook 'n gedig gelees wat sy van haar ouma (ook 'n krygsvrou) geskryf het.
Ek glo ons elkeen was weer opnuut aangemoedig om elke dag ons wapenrusting op te neem en oor te gaan in aksie - Make It Happen!

Wat as jou hart se grootste droom in die wiele gery word deur jou fisiese gesondheid.... ? Kom luister na 'n dapper jong...
06/08/2017

Wat as jou hart se grootste droom in die wiele gery word deur jou fisiese gesondheid.... ? Kom luister na 'n dapper jong dame, Vanessa Engelbrecht, se storie komende Woensdag by die jaarlikse Dream.. Believe... and Make It Happen Vrouedag buite Stellenbosch by Onze Rust Gastehuis. Sy is een van 6 dames wat stukkies van hulle lewensreis met ons kom deel. Bespreek jou kaartjie nou by Lise Tredoux - [email protected]. Sien besonderhede op Kennisgewing aangeheg.

DV oor 'n week vier ons Nasionale Vrouedag!Carien Cilliers gaan met ons deel ..... by God is niks onmoontlik nie.  Annie...
02/08/2017

DV oor 'n week vier ons Nasionale Vrouedag!

Carien Cilliers gaan met ons deel ..... by God is niks onmoontlik nie.

Annieria McFarlane vertel dat ons kan droom MAAR God se droom vir ons is baie groter.

Carien en Annieria is 2 van die 6 dames wat hul inspirerende stories met ons gaan deel.

Kom luister en bring 'n vriendin, buurvrou of familie saam.

Bespreek teen Vrydag by Lise 0714180076 of [email protected]

13 October 2013 a boat capsized in Houtbay. Anne-Marie Wever miraculously lives and tells  her story of survival on 9 Au...
31/07/2017

13 October 2013 a boat capsized in Houtbay. Anne-Marie Wever miraculously lives and tells her story of survival on 9 August 2017 at the Dream, Believe and Make it Happen Women's day event just outside of Stellenbosch at Onzerust Onze Rust Guesthouse Stellenbosch ****. Book your place now to listen to her and 5 other amazing women's inspirational stories. Contact Lise Tredoux at [email protected] or on 0714180076 for more information.

20/07/2017

Ons is baie opgewonde dat Ester, https://www.facebook.com/OnzeRustGuesthouse/ , se eienaar hierdie jaar een van die 6 gassprekers gaan wees wat haar lewensverhaal met ons gaan kom deel by die Dream, Believe and Make It Happen Vrouedag op 9 Augustus 2017 Bespreek nou jou plek by Lise Tredoux by [email protected].

Guest House, self catering cottage and functions venue

Address

Somerset West
7130

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MORPH Lifestyle Consulting posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share