Tallow en Tradisie Boerseep

Tallow en Tradisie Boerseep Tallow en Tradisie
Met wortels diep in die plaaslewe bring Tallow en Tradisie die tydlose kuns van egte boerseep terug na jou huis.

Ons seep word met sorg gemaak uit suiwer dierevet en natuurlike bestanddele – net soos die oumas dit gedoen het.

12/07/2026
Ons Pudo landswyd
29/12/2025

Ons Pudo landswyd

Hierdie handgemaakte tallow boerseep bring die eenvoud van plaaslewe terug. Gemaak met suiwer tallow en natuurlike besta...
29/12/2025

Hierdie handgemaakte tallow boerseep bring die eenvoud van plaaslewe terug. Gemaak met suiwer tallow en natuurlike bestanddele, bied dit ’n sagte maar doeltreffende skoonmaak sonder onnodige chemikalieë.

Ons boerseep en badsoute in beskikbaar by Die Geelpadstal in Ellisras/Lephalale.Ondersteun hulle gerus. Daar is soveel m...
29/12/2025

Ons boerseep en badsoute in beskikbaar by Die Geelpadstal in Ellisras/Lephalale.
Ondersteun hulle gerus. Daar is soveel mooi goed asook vars produkte.

🌿 Voordele van Activated Charcoal Boerseep1. Reinig diepActivated charcoal trek onsuiwerhede, olie en gifstowwe uit die ...
09/11/2025

🌿 Voordele van Activated Charcoal Boerseep

1. Reinig diep

Activated charcoal trek onsuiwerhede, olie en gifstowwe uit die vel.

Dit help om porieë diep skoon te maak en swartkoppies te verminder.

2. Help teen aknee

Die antibakteriese eienskappe kan bakterieë doodmaak wat puisies veroorsaak.

Dit help ook om oortollige olie te beheer, wat uitbrake minder maak.

3. Ontgifting van die vel

Houtskool “bind” aan gifstowwe en besoedelingsdeeltjies en trek dit uit die vel — perfek vir mense wat buite of in stoflike omgewings werk.

4. Verhelder dowwe vel

Gereelde gebruik help om dooie velselle te verwyder en gee die vel ’n vars, gesonde g***s.

5. Help teen liggaamsreuke

Charcoal absorbeer nie net gifstowwe nie, maar ook reuke, wat dit ideaal maak vir liggaamsseep of onderarm gebruik.

6. Sagte op sensitiewe vel

As dit saam met natuurlike vette soos beesvet (tallow), olyfolie of klapperolie gemaak word, is dit sag en voedend — selfs vir sensitiewe of ekseem-vel.

7. Natuurlik antibakteries en antifungaal

Dit help om velirritasies te kalmeer en voorkom infeksies.

Address

Springs
1559

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tallow en Tradisie Boerseep posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share