Boer in die Boland

Boer in die Boland Showcasing the work we do on a farm in the Boland, Stellenbosch, South Africa

Ons het bietjie gaan bye uithaal in Groenvallei vandag. Kan jy die koningin sien?
24/04/2024

Ons het bietjie gaan bye uithaal in Groenvallei vandag. Kan jy die koningin sien?


Ons weet. Die Bolandse koue byt en jy trek al amper weer twee kortbroeke aan, maar jy het iets nodig vir die bolyf ook.O...
22/04/2024

Ons weet. Die Bolandse koue byt en jy trek al amper weer twee kortbroeke aan, maar jy het iets nodig vir die bolyf ook.

Ons stel bekend Die Boer in die Boland Pof Baadjie. Lekker warm, Lekker kwaliteit en lekker prys.

Net R550 vir April en Mei.

Bestel joune sommer nou.

Beskikbaar is groottes S tot 5XL

19/04/2024
Boer in die Boland is terug en ons is baie opgewonde met alles wat in plek val en wat die toekoms hou.Die eerste groot i...
18/04/2024

Boer in die Boland is terug en ons is baie opgewonde met alles wat in plek val en wat die toekoms hou.

Die eerste groot items is ons bestuiwings dienste aan ander boere in die Boland en omiggende areas.

Like en share die post, wie weet, miskien kry jy 'n potjie heuning of twee aan die einde van die seisoen!🐝🐝🐝🐝🐝🐝

11/04/2024

Throwback Thursday. Ek boer nie meer vir Damarakloof nie. Hier kom groter en beter dinge vir Boer in die Boland. Watch this space... FarmSpace

Ek wou nie hierdie blad hiervoor gebruik nie, maar die stilte moet nou gebreek word. Hierdie pragtige koei is nou net 'n...
02/10/2023

Ek wou nie hierdie blad hiervoor gebruik nie, maar die stilte moet nou gebreek word. Hierdie pragtige koei is nou net 'n hoop velle. Die diewe kom in die nag en slag hulle lewend. Die diere word met byle uitmekaar gekap.

Ja dis erg. Die ergste is, dat dit nou net gaan erger raak. Die Boere is raadop. Meld sake aan, spandeer geld op sekurietieit, maar steeds gebeur dit. Weekliks.

As jy wil help, ons gaan n fondsinsameling doen vir kameras op privaat grond en dan hierdie boewe vang. Dit kan nie langer so aangaan nie

Hier kom n ding...
23/03/2023

Hier kom n ding...

“Die kykers gaan beslis aanklank vind by elke vrou, op die punt van hulle stoele sit wanneer dinge ernstig raak en soms emosioneel geroer word.”

Address

Damarakloof Farm
Stellenbosch

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boer in die Boland posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Boer in die Boland:

Share