Radio Riverside 98.2 FM

Radio Riverside 98.2 FM Radio Riverside 98.2 FM Radio Riverside is a Community Radio broadcasting in a radius of +- 110km to towns in and around Upington daily.

The ownership of Radio Riverside remains controlled by a non-profit entity and non-political entity. Control of Radio Riverside is vested in the control body of Radio Riverside Community Forum. Radio Riverside established and maintained formal structures which facilitate the participation of the community in the control, management, operational and programming aspects of the broadcasting service.

The profits and any other income of Radio Riverside are applied to the promotion of its broadcasting activities and or in the service of its community

📌
29/05/2026

📌

📻📍ON RADIO RIVERSIDE - LIVE! Catch Tebogo Monyo on Radio Riverside, speaking on behalf of MEC of COGHSTA, Bentley Vass, ...
29/05/2026

📻📍ON RADIO RIVERSIDE - LIVE!

Catch Tebogo Monyo on Radio Riverside, speaking on behalf of MEC of COGHSTA, Bentley Vass, about the Deeds Friday Campaign and handover of Title Deeds in the Dawid Kruiper Municipality.

Date: 29 May 2026

Conversation Starts at 07h40

🎙️ Hierdie Donderdag op Die Anker met EJ! 🎙️Mnr Rowan Hoffman sluit om 12:30 by ons aan op Radio Riverside om te gesels ...
28/05/2026

🎙️ Hierdie Donderdag op Die Anker met EJ! 🎙️

Mnr Rowan Hoffman sluit om 12:30 by ons aan op Radio Riverside om te gesels oor SASSA grant reviews, lewensbevestiging en hoe jy die nuwe aanlyn stelsel kan gebruik sonder om ure in lang rye te staan 😄📱

Kom hoor:
✔️ Wie hul grants moet hersien
✔️ Watter dokumente nodig is
✔️ Hoe die nuwe e-Life Certification werk

Bly ingelig en hou jou grant sake op datum!

📅 Donderdag, 28 Mei 2026
⏰ 12:30
📻 Radio Riverside – Die Anker met EJ

📻 Dis tyd vir nóg ’n insiggewende Spreekbeurt op Radio Riverside! 🐄🐑Skakel in saam met Roderick “Gamechanger” Titus, waa...
28/05/2026

📻 Dis tyd vir nóg ’n insiggewende Spreekbeurt op Radio Riverside! 🐄🐑

Skakel in saam met Roderick “Gamechanger” Titus, waar hy en plaaslike boer Chris van Beljon gesels oor ’n baie belangrike onderwerp vir elke veeboer — bloutong en parasiete onder vee.

🎙️ Hulle bespreek:
✅ Tekens en gevare van bloutong
✅ Hoe parasiete jou vee beïnvloed
✅ Praktiese wenke vir voorkoming en behandeling
✅ Wat boere hierdie seisoen moet dophou

Of jy nou boer, lief is vir landbou of net meer wil leer — hierdie gesprek is een wat jy nie wil misloop nie!

🐄 Slim boere luister Radio Riverside! 😉

🗳️ DIE ANKER MET EJ 🎙️Wanneer die buurt begin praat oor stemregisters en wyk-drama… dan vra ons die vrae! 👀😅Radio Rivers...
28/05/2026

🗳️ DIE ANKER MET EJ 🎙️

Wanneer die buurt begin praat oor stemregisters en wyk-drama… dan vra ons die vrae! 👀😅

Radio Riverside het die IEC uitgenooi om meer duidelikheid te gee oor:
✔️ Kiesersregistrasie
✔️ “Gewone verblyf”
✔️ Besware en regsprosesse
✔️ Hoe verkiesings regverdig gehou word

Met Kulani Rikhotso gaan ons feite van fiksie skei

📻 Luister na Die Anker met EJ op Radio Riverside!

26/05/2026

A CALL FOR APPLICATIONS 🔊🔊

Are you a resident of Upington or surrounding areas? Are you currently unemployed and in possession of a Grade 12 certificate, between the ages of 18 and 35? If so, this opportunity is for you.

Radio Riverside invites applications for a 12-month Learnership Programme in Radio Production.

Successful candidates will have the opportunity to obtain an NQF Level 5 Certificate in Radio Production while gaining practical industry experience.

Participants will receive a monthly stipend of R2 500.00 for the duration of the programme.

Interested applicants are required to submit the following documents:

1. A detailed Curriculum Vitae (CV)
2. An affidavit confirming unemployment status, also confirming that you never participated in any MICT-SETA funded program.
3. A recently certified copy of your Grade 12 certificate
4. A recently certified copy of your South African ID document

Please ensure that certification stamps on all documents are clear and visible.

Applications that do not meet the minimum requirements or contain incomplete documentation will not be considered.

Submit applications via email to: [email protected]

Alternatively, hand-deliver your application to:
Radio Riverside Offices
3 Robinson Street
Upington

Applications must be submitted no later than Friday, 5 June 2026, 5pm.

Good Luck!

🥗 Jou maag doen baie meer as net kos verteer!Skakel Dinsdag 26 Mei om 12:30 in op Die Anker met EJ wanneer ons saam met ...
26/05/2026

🥗 Jou maag doen baie meer as net kos verteer!

Skakel Dinsdag 26 Mei om 12:30 in op Die Anker met EJ wanneer ons saam met Ellie Slabbert vroeg World Digestive Health Day vier.

Ons gesels oor vroue en meisies se spysverteringsgesondheid, gesonde eetgewoontes en eenvoudige maniere om jou gesondheid te verbeter.

📻 Radio Riverside 98.2 & 98.6 FM
🌐 www.radioriverside.co.za

'n Gesonde maag beteken 'n gesonder jy!

🌧️ Die reën stop dalk… maar die skade vra steeds vrae. 🏚️💭Kan Suid-Afrika se huise, skole en paaie nóg ‘n vloedseisoen o...
26/05/2026

🌧️ Die reën stop dalk… maar die skade vra steeds vrae. 🏚️💭

Kan Suid-Afrika se huise, skole en paaie nóg ‘n vloedseisoen oorleef — of bou ons nog met “ons sal sien wat gebeur”? 👀

Skakel vandag om 13:20 in op Spreekbeurt met Roderick Titus wanneer ons met Shenice Titus van QML Solutions gesels oor slimmer boumateriaal, sterker strukture en hoekom goeie konstruksie meer as net sement en stene is. 🧱
Want die vraag is nie nét of dit weer gaan reën nie… maar of ons reg gebou het. ☔
📻 Radio Riverside 98.2 & 98.6 FM
🌐 www.radioriverside.co.za

JOU BESIGHEID IS TE GOED OM NET OP DIE FAMILIE-WHATSAPP TE BLY! 😅📱Skakel Dinsdag 26 Mei om 14:20 in op Spreekbeurt met R...
26/05/2026

JOU BESIGHEID IS TE GOED OM NET OP DIE FAMILIE-WHATSAPP TE BLY! 😅📱

Skakel Dinsdag 26 Mei om 14:20 in op Spreekbeurt met Roderick Titus op Radio Riverside 98.2 & 98.6 FM 📻

Ons kuier saam met Tumi Nthaledi van Brandscapers Africa en praat oor:
🔥 Slim bemarking
📱 Sosiale media sonder stres
📢 Hoe om jou besigheid raakgesien te kry

As jy wil hê mense moet van jou besigheid hoor — buiten jou ma en jou buurvrou 😄 — dan móét jy inskakel!
Spreekbeurt waar goeie idees gehoor word!
📍 http://www.radioriverside.co.za

🥗💬 Is sout regtig so onskuldig soos ons d**k? Skakel hierdie Maandag in op *Die Anker met E.J Schwartz* waar ons saam me...
25/05/2026

🥗💬 Is sout regtig so onskuldig soos ons d**k? Skakel hierdie Maandag in op *Die Anker met E.J Schwartz* waar ons saam met spesiale gas Diego Farmer, ’n dieetkundige, gesels oor soutbewustheid en gesonde eetgewoontes! 👨🏽‍⚕️🧂

📅 25 Mei
⏰ 12:00 – 13:00
📻 Radio Riverside 98.2 & 98.6 FM

Moenie hierdie insiggewende gesprek misloop nie — dit kan jou manier van eet verander!

Address

03 Robinson Street
Upington
8800

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

0543321775

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Radio Riverside 98.2 FM posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share