FURRY TAIL friends

FURRY TAIL friends we love to look after your furry kids.. always..

So kom 4 daggies op n einde saam jou ook patat...Johan het jou geniet..al die oor knibbels,hy sal dit nie vergeet nie..D...
27/04/2025

So kom 4 daggies op n einde saam jou ook patat...Johan het jou geniet..al die oor knibbels,hy sal dit nie vergeet nie..Dankie Janine dat jy ons trust met jou diere kind...

So kom 9 dae saam julle ook op n einde..tot volgende keer...Dankie Nicky vir jou vertroue in my...
27/04/2025

So kom 9 dae saam julle ook op n einde..tot volgende keer...Dankie Nicky vir jou vertroue in my...

En so kuier ons die volgende 9 daggies weer by stella hulle...lekker rustig soos altyd...
18/04/2025

En so kuier ons die volgende 9 daggies weer by stella hulle...lekker rustig soos altyd...

09/03/2025
Dankie Carla en Francios dat ek na Japie kon kyk...Hy is baie oulik..sien gou weer..
09/03/2025

Dankie Carla en Francios dat ek na Japie kon kyk...Hy is baie oulik..sien gou weer..

So kon ek weer n paar daggies by jou kuier Patat..Jy bly darem maar pragtig...
20/01/2025

So kon ek weer n paar daggies by jou kuier Patat..Jy bly darem maar pragtig...

Laaste huis klaar na n hele maand en n half weg van my huis af...Bella weereens was dit lekker saam jou ou girl..Jy raak...
07/01/2025

Laaste huis klaar na n hele maand en n half weg van my huis af...Bella weereens was dit lekker saam jou ou girl..Jy raak nou oud...2024 was n goeie jaar en glo 2025 gaan net beter wees...xx

So kom nog 2 weke tot n einde..Tyd het gevlieg..Dankie Roelof dat jy my weereens vertrou het met al jou werks katte...
04/01/2025

So kom nog 2 weke tot n einde..Tyd het gevlieg..Dankie Roelof dat jy my weereens vertrou het met al jou werks katte...

31/12/2024

Dankie aan al my kliente na wie se diere kinders en huise ek kon kyk...Julle is almal awesome...Mag 2025 nog n beter jaar vir almal wees...Happy New Year!!!!

Anel dankie dat ons na jou huis en diere kon kyk..
27/12/2024

Anel dankie dat ons na jou huis en diere kon kyk..

25/12/2024

Geseende Kersfees aan al my kliente en diere kinders...Dankie vir al julle onderstening deur 2024...Wees veilig almal..xx

Address

Wellington

Telephone

+27720327275

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FURRY TAIL friends posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share