Henties Bay Recycling & Garden services

Henties Bay Recycling & Garden services Garden services & more

Vriende hier is ons advertensie tydskrif, blaai deur en ondersteun die besighede! Hy sal groter raak soos besighede begi...
24/10/2021

Vriende hier is ons advertensie tydskrif, blaai deur en ondersteun die besighede! Hy sal groter raak soos besighede begin adverteer!

23/07/2021
18/07/2021

So hou ons, ons dorp skoon!

20/04/2021

Dagsê almal net so n bietjie nuus. Henties Bay Recycling & Garden service is nou ook geregistreer by die Globle Waste Cleaning Network, dis n wereld organisasie wat met alles te doen het rondom recycle, skoonmaak, beskerm van ons planeet ens. Ons is vandag uitgenooi na ons eerste seminaar die 30 ste April met verskeie onderwerpe. Dit sal natuurlik online wees saam met verskeie lande.
Ons is tans volgens hulle webwerf die eerste besigheid in Namibië wat by hulle geregistreer is.

16/02/2021

Onthou vannaand 20h00 kom kuier lekker saam.
Ons gesels vannaand bietjie oor recycle!!

01/09/2020
Eerste weglaai van herwinning. Dankbaar en trots op almal se harde werk.
01/09/2020

Eerste weglaai van herwinning. Dankbaar en trots op almal se harde werk.

01/09/2020
Ons eerste recycle nuusbrief!!
02/08/2020

Ons eerste recycle nuusbrief!!

Recycle begin by jou huis.
26/07/2020

Recycle begin by jou huis.

Begin by die huis recycle!

Kontak ons vir jou recycle produkte!!
12/07/2020

Kontak ons vir jou recycle produkte!!

Address

Henties Bay

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Henties Bay Recycling & Garden services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Henties Bay Recycling & Garden services:

Share