Edm Glass

Edm Glass ons sit huis ruite in en ook spieel vir karre en spieeltafels asook voor ruite vir padskrapers en canopy ruite

ons voorsien enige huisruite en spieels en maak ook handgemaakte produkte

25/12/2021

geseende kersfees vir al ons klieente. Dankie vir almal se ondersteuning. Bly veilig en gesond. Sien julle in 2022. Ons hoop en bid en glo 2022 gaan n baie goeie jaar wees.

03/05/2021

besoek ons vir enige huisruite, skuifdeur glas en spieels. Precast mure en vele meer

05/01/2021

Voorspoedige nuwe jaar vir al ons getroue klieente. Ons is weer oop vir besigheid. Kontak ons gerus of maak n draai by die kantoor. Almal moet asb julle self oppas en gesond bly.

17/09/2020

Kersfees is om die draai. Kom bestel betyds jou unike handgemaakte kersgeskenke vir die speciale mense. Kyk gerus na ons fotos wat ons als al gemaak het. Bring jou idee en kom hoor of ons iets kan maak. Moenie wag tot op die nippertjie nie dan mag dit meskien nie betyds klaar wees nie.

15/10/2019

Vir precast mure, palisades, herstel werk, opknappings enige soort werk kan julle ons kontak. Ons doen ook huis ruite, masjienerie se ruite, spieels, koffie tafels blaaie en vele meer. Moeni huiwer nie kontak ons of kom besoek ons vir enige navrae

15/10/2019

Kersfees is om die draai laat maak vir jou geliefde n mooi mosaic spieel of iets special. Moenie telank wag nie tyd is min.

23/09/2019

ons doen precasting, spieels, huis ruite, canopy en vele meer.

150
01/04/2019

150

22/01/2019

Ons is we oop vir die nuwe jaar hoop om al ons getroue klieente tesien die jaar. Vir enige glas, sweis werke, elektries, precast kontak ons gerus

en so is nog n stel kla en afgelewer kontak my gerus
31/10/2018

en so is nog n stel kla en afgelewer kontak my gerus

31/10/2018

vir enige huisruite of spieels kom besoek ons gerus. Bring net mates saam. Ons doen ook oopmaak van dreine en enige sweiswerke. Sit precasting op.

bokse off cuts spieels tekoop klein N$ 50.00 en groot N$ 100.00
29/10/2018

bokse off cuts spieels tekoop klein N$ 50.00 en groot N$ 100.00

Address

Corne Of 6th Avneu
Keetmanshoop

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

063 - 22 52 56

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Edm Glass posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Edm Glass:

Share

Category