Splash Car Wash and Carpet Cleaners

Splash Car Wash and Carpet Cleaners Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Splash Car Wash and Carpet Cleaners, Business service, STUMPFE TYRES, Keetmanshoop.

07/07/2013

OOIT DIE NAWEEK IS AGTER DIE RUG EN EK HOOP DIT WAS VIR ALMAL SOMER N BAIE BAIE LEKKER NAWEEK GEWEES SOOS VIR MY.ONS SAL OOK WEER VAN MORE AF VAN HALF AGT AF VIR AL ONS MENSE BESKIKBAAR WEES OM VIR JULLE DIE BESTE DIENS TE LEWER IN DIE DORP,HOOP ALMAL HET N LEKKER WEEK EN LAAT DIE VADER ONS ALMAL SEEN EN BESKERM DEUR DIE WEEK WAT VOOR ONS LE.

27/06/2013

Ooit more is naweek ons is saterdag ook oop tot die laaste voertuig

25/06/2013

Dankie aan almal wat ons sover geondersteun het word opreg wardeur.mag almal verder n lekker week he.

23/06/2013

Daarsy die naweek is amper om en die week begin weer ons is al vroeg oop so begin die maandag saam met ons vir n lekker skoon voertuig

02/05/2013

Daar sy dis vrydag kom was jou voertuig by ons vir n vriendelike diens en n lekker skoon kar vir die naweek haha sien julle later

17/02/2013

Nou ja die naweek is agter die rug en dis altyd lekker om die week met n skoon voertuig te begin so kom onder steun ons more vir vriendelike diens en die beste diens in die dorp.

23/01/2013

ONS WIL NET BAIE DANKIE SE VIR AL DIE ONDERSTEUNING VAN ALMAL AF DIT WORD BAIE WARDEUR

22/01/2013

kom ondersteun ons asb vir vriendelike diens

Address

STUMPFE TYRES
Keetmanshoop

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 07:30 - 17:00

Telephone

0811222703

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Splash Car Wash and Carpet Cleaners posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share