EGComms

EGComms Helping mission-driven teams communicate clearly. Strategy • Systems • Leadership
> Strategic partner to EGKUNST

// Tydlose waarheid. ’n Wêreld wat aanhou verander. Hoe kommunikeer die kerk die een binne die ander? 👇
19/08/2026

// Tydlose waarheid. ’n Wêreld wat aanhou verander. Hoe kommunikeer die kerk die een binne die ander? 👇

Tydlose waarheid. ’n Wêreld wat aanhou verander. Hoe kommunikeer di...

// Copy, Paste, Collaborate! This time with some special leaders from the AFM Missio Dei Network.What a privilege - talk...
18/08/2026

// Copy, Paste, Collaborate! This time with some special leaders from the AFM Missio Dei Network.

What a privilege - talking all things communication beyond the post, beyond the platform, and beyond Sunday.

Because good communication isn’t just about getting the message out. It’s about clarity, connection and action - helping what matters reach the hearts and minds of people!

Thank you for having us, MDN!

💬 // Copy. Paste. Collaborate.Badplaas, dankie vir ’n dag van d**k, deel en ontdek. Ons leer dat kreatiewe kommunikasie ...
17/08/2026

💬 // Copy. Paste. Collaborate.
Badplaas, dankie vir ’n dag van d**k, deel en ontdek. Ons leer dat kreatiewe kommunikasie nie gebeur in isolasie nie - dit gebeur wanneer ons saam bou, saam leer en saam waag.
Dís hoe dit lyk wanneer die kerk sáám skep.
🥹🤩🙌🏽

17/08/2026

💬 // Woensdag 18 Maart te Badplaas d**k en gesels ons verder saam oor kommunikasie verby Sondag. Ons sien uit om saam met julle te leer, droom en bou!



28/05/2026

🙋🏻‍♀️ // Te maklik bou ons as kerke kommunikasie rondom aannames, tendense of wat goed lyk aanlyn 👉 maar van die waardevolste insigte lê dikwels reeds in die mense wat elke Sondag opdaag. Van WhatsApp-groepe en aankondigings tot sosiale media en spelfoute 😉 hierdie gesprek herinner ons dat goeie kommunikasie uiteindelik oor mense gaan - nie oor platforms nie.

👉 Watter deel van die gesprek het die meeste met jou gepraat?
👉 Wat d**k jy doen kerke reg - of verkeerd - wanneer dit by kommunikasie kom?
👉 Praat saam!
https://youtu.be/WAIeL9PcWgw

// Wat beteken “Jesus”-bots en Kunsmatige Intelligensie (AI) vir die kerk in 2026?
22/02/2026

// Wat beteken “Jesus”-bots en Kunsmatige Intelligensie (AI) vir die kerk in 2026?

Is daar regtig iets soos ’n “Jesus-bot”? En wat beteken Kunsmatige Intelligensie (AI) vir die kerk in 2026?Welkom by ! In hierdie video gesels ek ee...

Address

Badplaas

Telephone

+27762090936

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EGComms posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to EGComms:

Shortcuts

Share