29/10/2016
Wat n WOW dag het ons beleef? Die mooiste kwilte is uitgestal en twee stoom produkte is gewen wat geskenk is deur Bernina.Baie geluk aan Louisa Eloff en Sue-Anne Joubert. Dit was n heerlike warm dag gewees maar met al die mooi Bernina masjiene,kwilte en lekker tee en koek was hitte nie voelbaar nie! Dankie aan almal wat Bernina en Quilt@ Home besoek het.Aan al my dames wat hard gewerk het BAIE DANKIE!!