08/09/2020
Hello julle! Kom ons braai!
Met Braaidag die 24ste September het ons besluit om weer 'n paar combo's bymekaar te sit om julle voor te berei vir die groot dag! Die combo's sal geldig wees tot en met die einde September. Elke combo sluit gratis aflewering in die Oos Rand in! Vir bestelling kontak Jackie by 072 74 333 55.