10/10/2024
https://www.facebook.com/share/p/zu85z7sdFZx2GYpx/?mibextid=WC7FNe
Minstens sewe rolstoele sal nou danksy die graad 7- leerder Mïnka Theyse se uiters suksesvolle doppie-herwinningsprojek vir behoeftige kinders aangekoop kan word. Dié rolstoele sal...