Opsaal Leersentrum

Opsaal Leersentrum Opsaal se Speelgroepie in BethlehemπŸ“: Maandae tot Vrydae vanaf 07:30 - 13:30 🌿

26/07/2026

H e l l o D e r d e K w a r t a a l 🌿

Ons is opgewonde om weer al die bekende gesiggies te sien en sien uit na 'n kwartaal vol nuwe avonture, leer, speel en baie mooi herinneringe. β˜€οΈ

13/07/2026

πŸ•οΈβœ¨ Tema: Kamp! βœ¨πŸ•οΈ

Opsaal se lyfies was op ’n denkbeeldige avontuur in die natuur!

Ons het geleer, gespeel en alles ontdek wat met kamp te doen het β€” van kampvure en tente tot die wonder van die buitelewe. πŸŒ²β›Ί

Waarom ’n kamp-tema so lekker is:
πŸ”₯ Dit prikkel verbeelding en kreatiwiteit.
β›Ί Dit leer kinders meer oor die natuur en buitelewe.
🌲 Dit bevorder probleemoplossing en spanwerk.
πŸŒ™ Dit laat kinders nuwe maniere ontdek om te speel en te leer.

Wat ’n wonderlike week vol avonture, lag en ontdekking! πŸŒŸπŸ•οΈπŸ€

πŸ„πŸŒΎ Tema: Plaas & Plaasdiere πŸ“πŸŒ½Ons lyfies het hierdie afgelope paar weke alles oor die plaas geleer! 🚜🌾Ons het ontdek hoe...
31/05/2026

πŸ„πŸŒΎ Tema: Plaas & Plaasdiere πŸ“πŸŒ½

Ons lyfies het hierdie afgelope paar weke alles oor die plaas geleer! 🚜🌾

Ons het ontdek hoe gewasse geplant en geoes word, en waarvoor ons mielies gebruik. 🌽 Van mielies word mieliemeel gemaak, waarmee ons lekker slap- of krummelpap kan kook.

Ons het ook geleer van koring 🌾 en hoe dit gebruik word om produkte soos Weet-Bix te maak.

Ons lyfies het meer geleer oor die interessante plaasdiere β€” van koeie, skape en perde tot hoenders en varkies. πŸŽπŸ“πŸ– Ons het gesels oor die geluide wat hulle maak, die name van die verskillende geslagte, wat hulle eet en hoe belangrik hulle in ons daaglikse lewe is.

πŸ‘πŸ§Ά Skape en wol
Ons het geleer hoe wol geskeer word en waarvoor wol gebruik word.

πŸ„πŸ₯› Koeie en melk
Ons het ontdek hoe melk verkry word en watter produkte van melk gemaak word.

πŸ‘πŸ“ Hierdie praktiese en prettige ervarings help ons lyfies om meer oor plaasdiere en die wΓͺreld om hulle te leer. πŸ„πŸ₯πŸ’š

Opsaal Fotodag  2  0  2  6 🌿
09/05/2026

Opsaal Fotodag 2 0 2 6 🌿

Address

Eden Small Holdings 53
Bethlehem
9700

Telephone

+27829239575

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Opsaal Leersentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Opsaal Leersentrum:

Shortcuts

Share