Sndb Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Sndb, Business service, Bethlehem.

30/09/2021

WhatsApp Group Invite

22/07/2021
20/07/2021

Dit is vir AMT n ongelooflike voorreg om ons eerste landbou foto kompetisie te kan loods in samewerking met Milwaukee, Dynamic Choices en Standard Bank. As j...

16/07/2021
11/06/2021

Want by JOR Dormers fokus ons sterk op die eienskappe wat 'n verskil maak en om teeldoelwitte te bereik.

Dit maak ons Dormers maklik aanpasbaar vir enige tipe boerdery waarin die produsent dit wil gebruik.

Dit is vir ons 'n leefstyl en ons passie!

Ons wil net die beste hê vir ons kudde en streef elke jaar daarna om beter planne te maak, oor hoe ons dit te kan doen...

Dit is ons trots!

HOU GERUS ONS FACEBOEK BLAD DOP VIR MEER INLIGTING OOR ONS VOLGENDE VEILING, SATERDAG DIE 24STE JULIE!

02/06/2021
18/05/2021
17/05/2021

Remember our EXCAVATOR is for hire!

GET SMART, LET US DO THE HEAVY LIFTING...

Lots of options to get the job done!

Feel free to contact us for rates and pricing : 045 838 17 51
Get the job done in no time..

09/05/2021

KYK!📣
Ons JAGBAADJIE is beskikbaar vir die winter wat hier is.
Kry jou jagtersbaadjie vir slegs R750 .

Julle sal lekker warm kry in die koue bokkeveld met hierdie nommer.🍻
Dames moet asseblief nie skaam wees nie. Hierdie nommertjie is beskikbaar vir julle ook.

BESTEL NOU vir jou jagtersvriende en familielede .
Òf jy in die kantoor sit of buite op die plaas werk, hierdie "kamo" nommer sal jou oppas.😎

Epos jou bestelling of navrae na - [email protected]

Kontak📱 - Danie Coetzee 082 338 2220
Christiaan Gouws - 082 458 2909
ENFORCE DIE "BRAND" VIR ALLE REDES.

Address

Bethlehem

Telephone

+27745815351

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sndb posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share