Waterplaas Bethlehem

Waterplaas Bethlehem At Waterplaas, we are committed to providing you with the highest quality of water.

05/09/2026
Waterplaas Bethlehem is baie opgewonde om ons nuwe byvoeging tot ons produkte bekend te stel. Ontmoet ons Royal 500ml bo...
04/09/2026

Waterplaas Bethlehem is baie opgewonde om ons nuwe byvoeging tot ons produkte bekend te stel.

Ontmoet ons Royal 500ml bottel.

Nou te koop by Waterplaas Bethlehem.
Kom maak 'n draai vandag nog om jou voorraad te kry.

Dors? Gryp ’n Water!💙Bly vars, bly gehidreer en hou die dag aan die gang met ’n lekker koue Waterplaas. Of jy nou onderw...
04/09/2026

Dors? Gryp ’n Water!💙

Bly vars, bly gehidreer en hou die dag aan die gang met ’n lekker koue Waterplaas. Of jy nou onderweg is, werk of net ’n vinnige verfrissing nodig het — Waterplaas is reg vir jou!💧

Ons is trots op ons water. En is opgewonde om dit deel te maak van jul besigheid. Kontank ons gerus. 61 Kerkstraat, Beth...
02/09/2026

Ons is trots op ons water. En is opgewonde om dit deel te maak van jul besigheid. Kontank ons gerus. 61 Kerkstraat, Bethlehem.

Freshly filled bottles, ready when you are.💧Filled in-store for a fresh, convenient way to stay hydrated!
02/09/2026

Freshly filled bottles, ready when you are.💧

Filled in-store for a fresh, convenient way to stay hydrated!

Van die eerste slukkie tot die laaste — Waterplaas is water waarop jy kan staatmaak. Vars, verfrissend en gereed vir elk...
31/08/2026

Van die eerste slukkie tot die laaste — Waterplaas is water waarop jy kan staatmaak. Vars, verfrissend en gereed vir elke oomblik.💙

28/08/2026
Kom ons help die familie's wat in nood is. D**k jouself in hoe dit moet voel om NOU oor te begin met alles.
28/08/2026

Kom ons help die familie's wat in nood is. D**k jouself in hoe dit moet voel om NOU oor te begin met alles.

Address

61 Kerkstraat
Bethlehem
9701

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Waterplaas Bethlehem posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Waterplaas Bethlehem:

Shortcuts

Share