21/10/2026
๐ ๐๐๐๐๐ ๐-๐๐-๐ ๐๐๐๐๐๐๐ โ โ๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐! ๐
Wat โn heerlike dag propvol besoekers op Plaas Regina! Die Santa 3-in-1 Veiling was โn reuse sukses, en ons is dankbaar vir almal wat bygedra het tot hierdie besondere dag.
๐ ๐๐๐ข๐ฅ๐ข๐ง๐ ๐ฌ๐ก๐จ๐จ๐ ๐ญ๐๐ฉ๐ฎ๐ง๐ญ๐:
๐น Duurste bul: R180 000
๐น Duurste koeie en kalwers: R72 000
๐น Duurste dragtige verse: R52 000
โn BAIE GROOT DANKIE aan Herman Kleynhans vir die geleentheid om weer deel te wees van hierdie veiling, asook aan Jan Botma as gasverkoper.
Dankie aan ons Vleissentraal Bethlehem-span vir julle harde werk en toewyding, en โn spesiale woord van dank aan ons afslaer, Vincent Pike, vir die uitstekende werk!
Aan elke koper wat teenwoordig was: BAIE DANKIE vir julle ondersteuning en vertroue. Ons waardeer elkeen opreg! ๐
๐ Santa Gertrudis breeders of South Africa, ons sien julle weer in 2027! ๐