Gate Solutions

  • Home
  • Gate Solutions

Gate Solutions We specialize in gate opperators, garagedoor opperators, interkoms, electric fence , cell to gate etc

Gate Solutions are registered to perform critical repair on essential services.Please contact us if you have gate motor ...
02/04/2020

Gate Solutions are registered to perform critical repair on essential services.
Please contact us if you have gate motor related trouble and performing an essential service.
Regards
Pieter
082 8744 522.

Gate  - Solutions se werksplek.
14/06/2018

Gate - Solutions se werksplek.

'n Diefwering toestel is net so goed soos jou slot.Sodra jou slot geknip is beteken dit niks.Om hekmotors wat baie afgel...
14/06/2018

'n Diefwering toestel is net so goed soos jou slot.
Sodra jou slot geknip is beteken dit niks.
Om hekmotors wat baie afgelee is te beskerm het ons die ekstra omhulsel vervaardig met 3 slotte.
Dis nou al twee jaar en hy staan nogsteeds.

Van nou af kan jy met altwee oë toe slaap.Hoop jy voel sommer baie veilig agter daai deure.Geniet Marianne.
14/06/2018

Van nou af kan jy met altwee oë toe slaap.
Hoop jy voel sommer baie veilig agter daai deure.
Geniet Marianne.

Vars groente wat self verbou word reg deur die jaar.Geniet elke oomblik daarvan Katinka.5m x 8m Hothouse.
14/06/2018

Vars groente wat self verbou word reg deur die jaar.
Geniet elke oomblik daarvan Katinka.
5m x 8m Hothouse.

Uit met die oud en in met die Nuut.Baie dankie Oom Herman vir jul onder steuning.Splinternuwe swaaihekke.
14/06/2018

Uit met die oud en in met die Nuut.
Baie dankie Oom Herman vir jul onder steuning.
Splinternuwe swaaihekke.

Splinter nuwe swaaihekke vir n baie spesiale kliënt.
08/06/2018

Splinter nuwe swaaihekke vir n baie spesiale kliënt.

Address

Blouberglaan 16A Spitskop

9300

Telephone

+27828744522

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gate Solutions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

  • Want your business to be the top-listed Business?

Share