BloemQ4U

BloemQ4U BloemQ4U offers Bloemfontein residents assistance with vehicle licensing and registrations. BLOEMQ4U (PTY) LTD 2016/420720/07

Bloemfontein Vehicle Registration and Licensing Services - we'll queue for you!

26/05/2026
Ons is baie bly as ons die lewe bietjie makliker kan maak vir ons kliënte! 😀
05/01/2023

Ons is baie bly as ons die lewe bietjie makliker kan maak vir ons kliënte! 😀

Hiermee wens ons al ons kliënte 'n Geseënde Kersfees en alles wat mooi is vir 2023! Ons kantoor sal gesluit wees vanaf 2...
21/12/2022

Hiermee wens ons al ons kliënte 'n Geseënde Kersfees en alles wat mooi is vir 2023! Ons kantoor sal gesluit wees vanaf 22 Desember 2022 en heropen weer op 3 Januarie 2023.

12/12/2022

❗️ PLEASE TAKE NOTE:
Our Vodamail email addresses are no longer in use - please use [email protected]

❗️ NEEM ASB. KENNIS:
Ons Vodamail epos adresse is nie meer in gebruik nie - gebruik asb. voortaan [email protected]

03/09/2022

Wat n lekker gevoel om net hier in my huis te sit en Susan en Dian het al my voertuie se her registrasies en verandering van eienaar en ook nuwe lisensies gedoen, en alles in een dag wat my seker 3 dae sou geneem het. Dis net n groot voorreg om sulke mense hier in Bloemfontein te kan hê want voorheen in JHB het dit my ure per dag gekos om dit te doen en met hulle diens hier was dit net n plesier. Nogmaals baie DANKIE Susan en Dian

Ons aanvaar nou (uiteindelik!) debiet- en kredietkaarte
30/08/2022

Ons aanvaar nou (uiteindelik!) debiet- en kredietkaarte

Address

12 Vlakfontein Avenue
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27823903339

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BloemQ4U posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share