Bandit Bakers

Bandit Bakers We are a Bloemfontein based company specializing in baking kits, spices infused olive oils and so much more. Free delivery in Bloemfontein.

17/03/2018
Besig om partytjie boksies te pak vir 'n 4jarige se partytjie! Skakel ons gerus om meer uit te vind! Ons prys begin by R...
03/04/2017

Besig om partytjie boksies te pak vir 'n 4jarige se partytjie! Skakel ons gerus om meer uit te vind! Ons prys begin by R15 per boksie.

Hallo almal. Sien asb ons nuwe pryslys!Die pryse is afhanklik van beskikbaarheid.Gratis aflewering in Bloemfontein!Good ...
26/01/2017

Hallo almal. Sien asb ons nuwe pryslys!
Die pryse is afhanklik van beskikbaarheid.
Gratis aflewering in Bloemfontein!

Good day. Please see our new pricelist.
Prices are dependant on availability.
Free delivery in Bloemfontein.

Hier is ons nuutste pryslysteSkakel gerus indien daar n spesifieke produk is wat u verlang en u dit nie op die pryslys s...
09/01/2017

Hier is ons nuutste pryslyste
Skakel gerus indien daar n spesifieke produk is wat u verlang en u dit nie op die pryslys sien nie.

09/01/2017

A very Happy and Prosperous New Year to all our friends.. This year brings great things. Markets, new products, competitions, give aways and so much more. We've been busy this holiday season, watch this space.. πŸ›πŸ“πŸ«

15/12/2016

Hi all! We just want to let you know that we will be closed over the festive season.πŸŽ„ We will be back to business as usual on 5 Jan 2017!πŸ’ͺπŸ’ͺ Wishing all our customers a very happy and safe Holiday season and a prosperous New Year!!! πŸŽ‰ We look forward to seeing you all again real soon!! ✌✌

10/12/2016

Nuwe spesiale aanbieding voor die vakansie!

Kies 3 van die volgende vir R90!
Apple rings
Apricots
Diced apricots/peaches
Pears
Diabetic lollies
Fruit cubes
Small fruit cubes
Mango
Cranberries
Health munch (peanuts, raisins, pumpkin seed and sunflower seed)

1 x almonds + 1 x mixed nuts vir R120
1 x pumpkin seed + 1 x sunflower seed + 1 x chia seeds + 1 x linseed vir R115

Alle gewigte is 250gr.
Kleiner en groter verpakkings beskikbaar!
Gratis aflewering in Bloemfontein.
Whatsapp 0712845308
Of stuur boodskap op Facebook

28/11/2016

Nuwe produkte beskikbaar!!

Nuts and seeds
Chia seed
Linseed
Golden linseed
Sunflowerseed
Pampoenpitte
Amandels (rou en ongesout)
Gemengde neute (rou en ongesout)
Gesondheidsmengsel

DroΓ« vrugte
Appelstukkies
Appelkose
Perskes
Pere
Fruit cubes
Small fruit cubes
Fruit lollies
Cranberries
Mango pieces

Skakel ons as jy iets spesifieks soek.
Ons bestel elke 2e week. Die produkte is vars en sag!

Gegeurde olywe en olyfolies is ook beskikbaar!

Ons koekmengsels is nogsteeds beskikbaar en steeds 'n wenner!

Epos: [email protected]
Whatsapp: 0724937933
Facebook: banditbakers

Nuwe produkte wat beskikbaar is!
28/11/2016

Nuwe produkte wat beskikbaar is!

Ons nuwe produkte is hier... LHP aandmark ons is amper gereed vir jou!
22/11/2016

Ons nuwe produkte is hier... LHP aandmark ons is amper gereed vir jou!

19/11/2016

Dis n heerlike dag by die boeremark. Ons is in Olienhoutstraat 135. Sien uit daarna om almal hier te sien!

Address

15 Lormarin Street
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

0712845308

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bandit Bakers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category