The Experience Hub's Annique Rooibos with Dalene Richter

The Experience Hub's Annique Rooibos with Dalene Richter I believe every woman deserves to understand her skin and feel confident in it.
(5)

Here I share:
• Simple skincare tips
• Real Client/Product Stories
• The experience of building a business with women
Feel free to book your session with me. o Professional Colour-Coding Analysis Consultations & Make-up
o Skin Care
o Weight Loss assistance
o Weekly Measure & Weigh Groups
o Vitamin Analysis
o Annique Pamper Parties (Facials & Make-up)
o Women’s day Promotions

Ek het so lekker gekuier by Elrita Hetzel  (konsultant en leier in my span😘) wat haar Annique Rooibos uitstalling by die...
04/09/2026

Ek het so lekker gekuier by Elrita Hetzel (konsultant en leier in my span😘) wat haar Annique Rooibos uitstalling by die VLU Kongress in Bloemfontein gehad het die week. Oulike dames en so lekker gesels met almal!

Dit is beslis een van my gunstelinge om vrouefunksies by te woon. Nooi my gerus om by jou funksie so iets te doen!

04/09/2026

Ek het so lekker gekuier by Elrita Hetzel (konsultant en leier in my span😘)
wat haar Annique Rooibos uitstalling by die VLU Kongress in Bloemfontein gehad het die week. Oulike dames en so lekker gesels met almal!

Dit is beslis een van my gunstelinge om vrouefunksies by te woon. Nooi my gerus om by jou funksie so iets te doen!

Ontmoet Margaret JanekeEk wil graag my storie deel en vertel watter verskil hierdie Annique-produkte aan my vel gemaak h...
04/09/2026

Ontmoet Margaret Janeke

Ek wil graag my storie deel en vertel watter verskil hierdie Annique-produkte aan my vel gemaak het.

Ek het ’n outo-immuun siekte en sukkel, onder andere, met baie droë vel.
Ek het ervaar dat die Anti-Aging Revitalising Cream, Hyaluronic Acid Serum en Lucid Maximum Moisture Moisturiser for Dry Skin ’n wonderlike kombinasie is om my droë vel behandel.

Ek is 63 jaar oud, en mense lewer graag kommentaar oor hoe gesond my vel lyk. Ek sal nie maklik weer ander produkte kan gebruik nie.

Sandra Kruger is ’n wonderlike konsultant, altyd gereed om te help en produkte op kort kennisgewing te koerier. Ek is opreg dankbaar vir hierdie sagte produkte, wat geen kleur en geurmiddels bevat wat my vel so lekker laat voel.

02/09/2026

Watter onderlaag dra jy? 👀

Ek wys jou in die video wat ek gebruik en hoe my kombinasie werk — BB-crème eerste en Feels Like Silk onderlaag bo-oor vir ’n mooi, natuurlike en egalige voorkoms gee. ✨

Kyk gerus die video, en as jy onseker is oor jou kleur, help ek jou graag om die regte een te kies.

🌸 September se nuwe Beauté is hier! 🌸Ek deel graag die nuwe boekie met julle. Blaai gerus deur al die bladsye, geniet di...
02/09/2026

🌸 September se nuwe Beauté is hier! 🌸

Ek deel graag die nuwe boekie met julle. Blaai gerus deur al die bladsye, geniet die lente-aanbiedinge en kyk wat vir jou uitstaan.

Bederf jouself hierdie maand met iets waarvan jy hou, probeer iets nuuts en geniet die lekker September specials.

Happy shopping en geniet elke bietjie van September! ✨

🌸 Welkom September! 🌸’n Nuwe maand, ’n nuwe seisoen en sommer ’n vars begin. Lente herinner ons dat daar altyd ruimte is...
02/09/2026

🌸 Welkom September! 🌸

’n Nuwe maand, ’n nuwe seisoen en sommer ’n vars begin. Lente herinner ons dat daar altyd ruimte is om te groei, te blom en nuwe geleenthede met ope arms aan te pak.
Mag September vir jou ’n maand wees van nuwe energie, mooi oomblikke en baie rede om te glimlag. 🌿💚

Blom waar jy geplant is en gryp elke nuwe geleentheid met albei hande aan!

29/08/2026

✨ NUUT! Ons Essense Exfoligrain Powder Exfoliator ✨

Meng net ’n klein bietjie met jou daaglikse reiniger en voel hoe dit jou vel sag skrop en gladder laat voel.

Ek wys jou in die video presies hoe maklik dit is om te gebruik. 💧

Wil jy dit probeer?
Gesels met my, stuur vir my whatsapp

Ontmoet Dr Marlena Du Toit“Op 46 het ek besluit om Annique se Revitalising anti-ageing Cream deel van my oggendroetine t...
28/08/2026

Ontmoet Dr Marlena Du Toit

“Op 46 het ek besluit om Annique se Revitalising anti-ageing Cream deel van my oggendroetine te maak. Ek het vir baie jare ’n ander dermatologiese produk gebruik, maar binne twee maande het ek reeds ’n merkbare verskil in my vel gesien.
Ek gebruik dit steeds en is ongelooflik gelukkig daarmee.”

Loer gerus in die kommentaar vir besonderhede oor hoe om joune te bestel.

Augustus 2026 is "special" kyk net hoe bederf ons ons klante met al die lekker aanbiedinge!Lees meer in die kommentaar  ...
25/08/2026

Augustus 2026 is "special" kyk net hoe bederf ons ons klante met al die lekker aanbiedinge!

Lees meer in die kommentaar

Address

Bloemfontein

Opening Hours

Monday 09:00 - 20:15
Tuesday 09:00 - 19:00
Wednesday 09:00 - 20:15
Thursday 09:00 - 20:15
Friday 09:00 - 17:15
Saturday 09:00 - 05:00

Telephone

+27824642304

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Experience Hub's Annique Rooibos with Dalene Richter posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Experience Hub's Annique Rooibos with Dalene Richter:

Shortcuts

Share