19/01/2019
Lees hierdie en kontak GHT om jou te help
“Lisensiëring vir onttrekking van boorgatwater is ’n ingewikkelde proses. Dit is ook duur, aangesien jy van spesialiste, bv. ‘n geohidroloog en ‘n waterkonsultant, gebruik moet maak om die proses te voltooi. Die doel van ’n lisensie is om seker te maak dat die beoogde gebruik van die boorgatwater volhoubaar is en nie ander gebruikers se water negatief beïnvloed nie.”
Deur Sanette Viljoen Suid-Afrika gaan die afgelope paar jaar gebuk onder erge droogte in groot dele van die land. Waterbeperkings is steeds van toepassing op baie dorpe. Boorgatwater is ’n groot seëning vir baie dorpsbewoners asook boere, maar wie mag ’n boorgat hê en waarvoor mag boorgatwater...