16/08/2019
Maranatha Vuurwapens het 5 Euro varmint en 5 mcmillan laminate kolwe beskikbaar in verskeidenheid kleure. Soos op my fotos gesien. Dit is slegs vir Howa short action. Prys is R6500 bedding ingesluit.
Daar is opsies op n verstelbare wangstuk ook.
Kontak my gerus vir verdere navrae of whatsapp op:
Erik
0725137536