Skottelboor Liquors

Skottelboor Liquors We are a brand new liquor store in Bloemfontein aimed at meating consumer needs. A proud family owne

LEKKER SPECIALS!!!   Net in tyd vir die naweek!!!😁
08/11/2019

LEKKER SPECIALS!!! Net in tyd vir die naweek!!!😁

How to STEAL a bottle of Belvedere Vodka ...... make them famous!
13/07/2019

How to STEAL a bottle of Belvedere Vodka ...... make them famous!

Soms help net ‘n koue enetjie teen die koue!!!!! Nou by Skottelboor.... reg agter D&J Vleis.
13/06/2019

Soms help net ‘n koue enetjie teen die koue!!!!! Nou by Skottelboor.... reg agter D&J Vleis.

2 manne met grys en groen trollie breek die vuilgoedbin oop op ‘n Sondagoggend 10h30.
20/05/2019

2 manne met grys en groen trollie breek die vuilgoedbin oop op ‘n Sondagoggend 10h30.

Some nice monthend specials. Something for the non-alcoholic customers as well!!!!
27/03/2019

Some nice monthend specials. Something for the non-alcoholic customers as well!!!!

Ons is oop tot 15h00 op 21/3/19!!!
20/03/2019

Ons is oop tot 15h00 op 21/3/19!!!

Don't miss out on these AMAZING deals.Stock is limited so hurry and get yours.Recieve a FREE 1L Coke or Coke Zero when p...
28/02/2019

Don't miss out on these AMAZING deals.
Stock is limited so hurry and get yours.
Recieve a FREE 1L Coke or Coke Zero when purchasing any one of the Brandy's shown below or a free 1L Soda Water with the purchase of a bottle Scottish Leader Signature 750ml.

Kersgeskenke .... uniek en bekostigbaar!!!!Xmas gifts ... unique and affordable!!
21/12/2018

Kersgeskenke .... uniek en bekostigbaar!!!!
Xmas gifts ... unique and affordable!!

12/12/2018

WAARSKUWING: een van ons dames personeel is vandag om 14h45 beroof reg voor die huis van nr 42 Christiaan Rudolphrylaan!!!! 2 manspersone het vanuit Sannasposweg verby haar gestap, omgedraai, haar aan die arm gegryp, met die vuis teen haar bors geslaan en met haar tablet weggehardloop. Weer om die hoek in Sannaspos in die rigting van Curielaan. Waarsku jul kinders, huiswerkers om nie met fone of waardevolle artikels sigbaar in die strate te stap nie. ‘N Ooggetuie sê een van die mans het ‘n vuurwapen in sy hand gehad!!!!! Dit was helder oordag, sy was met ete en wou net in die straat afstap en terugkom.

12/12/2018

Champagne, beer, whisky, wine ......

Xmas gift packs .... fabulous. See in shop, we deliver for R400 and more.Kersfees  Geskenkpakke ... kom sien self in die...
12/12/2018

Xmas gift packs .... fabulous. See in shop, we deliver for R400 and more.
Kersfees Geskenkpakke ... kom sien self in die winkel. Ons lewer af vir R400 of meer.

Address

18 Cornlia Crescent , General De Wet
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 10:00 - 18:00
Tuesday 10:00 - 18:00
Wednesday 10:00 - 18:00
Thursday 10:00 - 18:00
Friday 10:00 - 18:00
Saturday 10:00 - 17:00

Telephone

0510119402

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skottelboor Liquors posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share