Charlene Rabie Photography

Charlene Rabie Photography My passion for photography. Contact me for weddings, parties and other special photos. (not studio)

Het lanklaas bietjie fotos gepost. Het vir Zander de Lange afgeneem in November 2022. Ek ken hom vandat hy Graad 1 was e...
07/02/2023

Het lanklaas bietjie fotos gepost. Het vir Zander de Lange afgeneem in November 2022. Ek ken hom vandat hy Graad 1 was en dit was 'n voorreg om hom te sien groei tot die man wat hy geword het.
Dankie aan Joline Scheepers wat gehelp het met die editing. Met 'n voldag werk kry mens nie altyd kans nie.

Gaan stel vir Alice Möller hier. Ek het haar fotos geneem. Lyk sy nie stunning nie!
10/05/2021

Gaan stel vir Alice Möller hier. Ek het haar fotos geneem. Lyk sy nie stunning nie!

https://docjournals.com/expecting/39/
01/05/2021

https://docjournals.com/expecting/39/

Raising a child is a serious task. But regardless of how you got knocked up, or how you got your partner knocked up, there’s always a lesson to be remembered – handle it with grace and loads of humor! In time, the experiences will grow on you. You will get better at cooking, faster at […]

In 2016 het ek die voorreg gehad om Cresentia af te neem vir haar matriekafskeid. Sy was so opgewonde, vol drome en verw...
21/12/2020

In 2016 het ek die voorreg gehad om Cresentia af te neem vir haar matriekafskeid. Sy was so opgewonde, vol drome en verwagtinge vir 'n grootmens toekoms. Op 19 Oktober 2020 moes ons afskeid neem van haar. So hartseer, want sy was nog so jonk met 'n 3 maande babatjie. Mag sy in vrede rus.

Met hierdie photoshoot neem ons afskeid van die Fourie's wat 'n nuwe advontuur in Australië gaan begin. Ek hoop om weer ...
18/12/2020

Met hierdie photoshoot neem ons afskeid van die Fourie's wat 'n nuwe advontuur in Australië gaan begin. Ek hoop om weer van julle te neem wanneer julle in SA kom kuier. Gaan julle mis. Baie dankie aan Lydia wat my vanaf die begin van my fotografie droom gemotiveer, ondersteun en aangemoedig het. Ek bid die Here se seën aan julle toe.

Borrowed this and so true.
24/11/2020

Borrowed this and so true.

Nog 'n paar fotos van Leonore Prinsloo by Tristone Stables
10/09/2020

Nog 'n paar fotos van Leonore Prinsloo by Tristone Stables

Dit was 'n advontuur om vir Leonore Prinsloo af te neem.  Dankie Annemarie Du Plessis dat ons by Tristone Stables kon af...
05/09/2020

Dit was 'n advontuur om vir Leonore Prinsloo af te neem. Dankie Annemarie Du Plessis dat ons by Tristone Stables kon afneem.

Lekker kos afgeneem vir R & B Catering. Jou kos lyk heerlik Riana Burger!
23/08/2020

Lekker kos afgeneem vir R & B Catering. Jou kos lyk heerlik Riana Burger!

So bietjie ou fotos gekyk en begin edit. Hierdie foto het ek in Funchal, Madeira geneem in 2017.
10/06/2020

So bietjie ou fotos gekyk en begin edit. Hierdie foto het ek in Funchal, Madeira geneem in 2017.

Address

Bloemfontein
9301

Telephone

+27842077084

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Charlene Rabie Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Charlene Rabie Photography:

Share