31/08/2026
🏑 Hokkie, spanwerk en gemeenskap! 🖤
MATA SEC was trots om deel te wees van Jim Fouché Hokkiedag 2026! ’n Heerlike dag vol gees, sport en lekker saamkuier.
Op die veld verdedig hulle die doel — van die veld af beskerm ons jóú. 🛡️