02/09/2026
๐ Jaarlikse Trofee Meting โ Vrystaat Jagters ๐
Dit is weer tyd vir die jaarlikse Jagtrofee Meting! Maak seker jou jagtrofeรซ word betyds gemeet sodat die uitslae die Vrystaat Jagters kantoor teen Dinsdag, 6 Oktober 2026 bereik. Amptelike CHASA meetbeamptes sal beskikbaar wees by die verskillende takke op die onderstaande datums.