30/08/2026
Nog n gelukkige kliënt in haar splinternuwe vellies! Volgens haar voel dit of sy op wolkies loop! Baie dankie vir jou fotos ondersteuning Lucille!
Slegs R390, egte leer
Groottes 3 - 8 (standaard)
Whatsapp: 082 333 6572
Ons koerier landswyd