19/08/2026
KENNISGEWING SMS NOTIFIKASIE!!
Huidiglik is daar ʼn probleem by Vodacom met die ontvangste van sms'e. Ons MTN kliënte ontvang hul sms'e en is Vodacom die grootste probleem.
Ons vra asseblief alle Vodacom gebruikers, as julle nie jul notifikasies deur sms ontvang. Om asseblief dit te rapporteer by jul Vodacom diensverskaffer.
Julle geduld word opreg waardeer, en ons hoop dat Vodacom die probleem so gou as moontlik sal oplos.