16/10/2026
🚪 Kies die perfekte paneel-uitleg vir jou spasie met Vistafold!
By Extrusion World Vredenburg weet ons dat elke bouprojek aan die Weskus sy eie unieke behoeftes het. Daarom stock ons die volledige Vistafold Vou-skuiwdeur-stelsel in volle 7.25-meter lengtes vir maksimum stabiliteit!
🛠️ Flexibility in Ontwerp:
Of jou projek nou 'n kompakte 3-paneel, 'n medium 5-paneel, of 'n massiewe 7-paneel opening vereis om die kus-uitsigte binne te laat—die amptelike Vista-handleiding bied die regte profiel-rangskikking vir jou werkswinkel. Julle kan hierdie buigsame komponente selfs inspan vir moderne kantoor-afskortings of stacker-deure!
🛑 Let wel: Ons verskaf slegs volle lengths aluminium en hardeware stelsels.
🟢 WhatsApp jou materiaal-lys na: 074 223 4981
📱 Bestel direk aanlyn via ons amptelike bestelvorm:
https://ew-bestelvorm.vercel.app/
📞 Kantoor: 022 719 1513 | 📍 2/3 Mosselstraat, Marais Industrieel, Vredenburg