15/06/2026
Vandag het ek besef die chaos wen… 😂
Ek leef die hele dag tussen sticky notes.
📌 Bel hierdie persoon terug.
📌 Volg daardie bestelling op.
📌 Onthou hierdie idee.
📌 Doen daardie taak.
Toe vang ek myself vanmiddag besig om ’n sticky note op my foundation testers te plak…
“TESTERS”
Asof ek nie self die een is wat dit daar gesit het nie.
En asof die woord tester nie reeds op elke buisie staan nie. 🤦♀️😂
Dit was toe dat ek besef het dit is tyd om vir vyf minute uit die kantoor te stap en asem te gaan skep in die tuin. 🌿
Sommige dae is daar eenvoudig soveel wat in jou kop aangaan dat jy later notas vir jou notas begin maak.
Maar weet jy wat?
Ek sal hierdie chaos enige dag kies bo die gevoel dat my lewe op “pause” staan.
Want tussen die sticky notes, die kliënte, die opvolgwerk, die bestellings en die konsultante is ek besig om iets van my eie te bou.
En dit maak elke snaakse oomblik die moeite werd. 💚
As jy ook iets van jou eie wil begin bou — iets wat ekstra inkomste, nuwe moontlikhede en persoonlike groei kan bring — gesels gerus met my oor die Annique Rooibos geleentheid.
WhatsApp:
https://wa.me/27836791219