Nuwedinge

Directions

Nuwedinge Custom Printing services BRACKENFELL
(courier available for clients account)

We print on various goodies in either vynil or sublimation.

Every product will be uniquely yours and customized as you wish as far as we can safely accommodate.

Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! πŸŽ‰ Charmaine Meyer, Adre Mari De Villiers, ...
20/10/2026

Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! πŸŽ‰ Charmaine Meyer, Adre Mari De Villiers, Junita Strydom, Eugene Ellis, Anel Van Der Walt, Jean-Mari Loubser, Anene Olckers

20/10/2026

Gister het ek n puzzle boks gepak. Ek is baie opgewonde oor hierdie produk vir Kersfees. Die boks beat 5 stories met 5 bypassende legkaart, 5 aktiwiteit blaaie, 1 sticker blad en vetkryte.

πŸ—£Stuur hierdie vir al jou vriende met kinders en kleinkinders.

πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘¦Tyd met Jesus is pret en ontwikkel vaardighede.

πŸ’₯Kom koop joune op 7 November by Die Gemeente met Oopdeure se Kosfees.

Was die naweek bevoorreg om n vrouekamp by te woon in Stellenbosch.   My hart behoort aan Jesus en daarom vind ek groot ...
19/10/2026

Was die naweek bevoorreg om n vrouekamp by te woon in Stellenbosch. My hart behoort aan Jesus en daarom vind ek groot vreugde om Hom te verheerlik in my lewe en produkte (en soms maak ek vir myself net nog n mooi Bybel-, bordesak, notaboek en beker.

Ons het in Jonkershoek gekamp en die natuurlik is net so mooi. Omring met kabbelende water en die gesing van voels. Die kampkommitee het hard gewerk om n wonderlike naweek bymekaar te sit en elke vrou het n ontmoeting gehad met die Here.

Dankie dat ek ook hierdie deel van my hart met julle kan deel.

18/10/2026

I got over 50 reactions on my posts last week! Thanks everyone for your support! πŸŽ‰

Ek hou van sulke terugvoer. Dankie vir julle.

HelloHello! 🌸😊It’s lovely to hear from you! How are you doing today?What are we creating or working on together today? 🩷...
17/10/2026

Hello

Hello! 🌸😊

It’s lovely to hear from you! How are you doing today?

What are we creating or working on together today? 🩷

I need a facebook post to advertise my elf on the shelf puzzles

πŸŽ„πŸ§β€β™‚οΈ DIE ELF IS OP PAD… EN HY BRING LEGKAARTPRET SAAM! πŸ§©πŸŽ…

✨ Maak hierdie Kersfees ekstra spesiaal met ons Elf on the Shelf-legkaarte! ❀️

Op soek na iets anders as net nog 'n sjokolade of lekkertjie? 🍬 Waarom nie hierdie jaar 'n geskenkie gee wat kinders laat dink, bou, lag en speel nie?

🧩 Ons Elf-legkaarte is perfek vir:
🎁 Kerskousgeskenkies
πŸŽ„ Klein Kersgeskenke
πŸ‘§πŸ§’ Pret vir die hele gesin
❀️ Om kinders weg te hou van skerms en besig te hou met iets kreatiefs!

Elke stukkie bring die opgewondenheid van Kersfees 'n bietjie nader! ✨

πŸŽ… Maak jou Kersfeesboks jou eie!
Kies jou legkaartgrootte en maak gereed vir hope Kerspret!

πŸ“© Stuur gerus vir my 'n boodskap om joune te bestel voordat Kersfees se opgewondenheid begin!

πŸŽ„πŸ§© Klein stukkies, groot Kersfeespret! ❀️

So ek het nie vanoggend iets gepost maar ek hoop ek van julle oor middagete.   Vandag het rof uitgedraai en n bestelling...
16/10/2026

So ek het nie vanoggend iets gepost maar ek hoop ek van julle oor middagete. Vandag het rof uitgedraai en n bestelling wat moet klaar voor ek vanmiddag ry na n vrouekamp, het probleme gehad. So al my prep werk gisteraand, moes ek oordoen. Maar met kalmte het ek dit gewen. Voor dinge begin skeefloop het ek nog gou vanoggend vir my n Bybelsak en Bordesak gemaak. Op die ou end was die bestelling n sukses. Ek sal dit later wys.

N.s. die dubele deelteken beteken glo Dubbele seΓ«n vir dir naweek!

Big shout out to my newest top fans! πŸ’Ž Adre Mari De Villiers, Anene Olckers, Eugene EllisDrop a comment to welcome them ...
14/10/2026

Big shout out to my newest top fans! πŸ’Ž Adre Mari De Villiers, Anene Olckers, Eugene Ellis

Drop a comment to welcome them to our community,

πŸ“£πŸ§© **ONS GAAN MARK TOE! NUWEDINGE IS OPPAD!** πŸ“–β€οΈKom ontdek ons unieke **Bybelstorie-legkaartreeks** by Heidekoppie se k...
14/10/2026

πŸ“£πŸ§© **ONS GAAN MARK TOE! NUWEDINGE IS OPPAD!** πŸ“–β€οΈ

Kom ontdek ons unieke **Bybelstorie-legkaartreeks** by Heidekoppie se kosfees! πŸŽ‰

πŸ“… **7 November 2026**
⏰ **10:00–15:00**
πŸ“ **Heidekoppie – Die gemeente met oop deure**

🌟 **BOU JOU EIE BYBELSTORIE-LEGKAARTBOKS EN VAT DIT HUIS TOE!**

🧩 **Meer as net ’n legkaart!**
✨ Ontwikkel konsentrasie, geduld en probleemoplossingsvaardighede.
❀️ Skep kosbare kwaliteitstyd saam met jou kind.
πŸ™ Ontdek Bybelverhale en plant saadjies van geloof in jong harte.

🎁 **JY KIES. JY BOU. JY VAT SAAM!**

πŸ“£ **KAN JY NIE WAG TOT DIE KOSFEES NIE?**
πŸ“© **Stuur vandag vir ons ’n WhatsApp of Facebook-boodskap om jou Bybelstorie-legkaartboks te bestel!** Moenie hierdie spesiale geleentheid misloop nie!

❀️ **NUWEDINGE – waar leer, liefde en geloof bymekaar kom.**

14/10/2026

Ek het n paar vernuftige kliΓ«nte wat knap is met die naaldwerk, borduur en hekelwerk. N Persoolike deken is n perfekte trougeskenk vir die nuwe bruidspaar. Kom ons print die persoonlike deel en bly ingeskakel vir die finale resultaat.

Address

Brackenfell

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nuwedinge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share